Afrikaanse alikreukel
Afrikaanse alikreukel [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]

The hidden information behind the Wikipedia page
Words that matter
The most important words from all discussions
gastropodealikreukelopeningseeslakafrolittorinaoperkulumblougrystussengetysoneskulpgepunteafricanagedraaislakkejacanakuslyngladkusgebiedetoringdeursneebruingidsmediahelenodilittorinaafrikakortvoorkomsuidafrikaansebronkommetvoortotwordaanditwatdiekategorievan
ConflictThe instability of information (see more…)
Recent
Low conflict
High conflict

Historical trend (2012 - 2023)

AngerThe anger level of people (see more…)
Recent
Small anger
Big anger

Historical trend (2012 - 2023)

“Die Afrikaanse alikreukel is 'n seeslak (gastropode) wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom en word tot 1 cm in deursnee. Die skulp is glad, gedraai met 'n kort gepunte toring en is blougrys met 'n bruin opening. Op die opening is 'n operkulum. Dit kom voor in die tussengetysone. …” (Wikipedia) (Wikipedia translated)
GLOBAL
(IN ALL WIKIPEDIA)

Top 1000 of the year

(2014, 2016, 2017, 2023)
LOCAL
(in category NATURE Category:
Nature and physical sciences (see more…)
)


Top 100 of the year

(2014)
Top 1000 of the year

(2012, 2013, 2015, 2016, 2017, 2018, 2019, 2020, 2021, 2022, 2023)
GLOBAL
(IN ALL WIKIPEDIA)

Top 1000 of the year

(2014, 2016, 2017, 2023)
LOCAL
(in category NATURE Category:
Nature and physical sciences (see more…)
)


Top 100 of the year

(2014)
Top 1000 of the year

(2012, 2013, 2015, 2016, 2017, 2018, 2019, 2020, 2021, 2022, 2023)
The pages that are socially close
Kaapse valsklipmossel [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
Kaapse valsklipmossel
“Die Kaapse valsklipmossel kom aan die hele kus van Suid-Afrika voor en word tot 2,5 cm groot. Die skulp is ovaalvormig met die spits amper in die middel. Die skulp is gerib aan die buitekant met 'n gekartelde rand terwyl die binnekant glad is. Daar is …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Bonthalssnoerskulpslak [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
Bonthalssnoerskulpslak
“Die Bonthalssnoerskulpslak is 'n slak wat aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom en leef in die sand op kusstrande of in riviermondings. Die skulp is ligbruin met donkerder bruin kolle op. Die ongewerwelde dier vreet mossels deur 'n suur af te …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Witgapermossel [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
Witgapermossel
“Die witgapermossel is 'n tweekleppige diertjie wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die mossel word 11.4cm groot. Dit het 'n ovaalvormige skulp. Dit kom voor in rivierbeddings met fyn sand veral in areas waar die water sterk vloei. Die …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Sandkleurzoanthus [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
Sandkleurzoanthus
“Die Sandkleurzoanthus is 'n ongewerwelde seediertjie wat aan die ooskus van Suid-Afrika in die tussengetysone in rotspoele voorkom. Die diertjie word tot 10 mm breed en is kort, dik en sandkleurig. Dit het 'n growwe tekstuur omrede fyn sandkorrels in die …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Driehoekstrandgapermossel [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
Driehoekstrandgapermossel
“Die driehoekstrandgapermossel is 'n tweekleppige skulpdiertjie wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom vanaf Kaapstad tot by Oos-Londen …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Fluweelboswilg [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
Fluweelboswilg
“Die fluweelboswilg is 'n klein tot middelgroot boom wat uitsprei en het 'n gryserige voorkoms. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom in die Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Noordwes en Limpopo voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Peerklipmossel [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
Peerklipmossel
“Die peerklipmossel is 'n klipmossel (gastropood) wat feitlik aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Die skulp is peervormig en word tot 7 cm lank. Die binnekant is glad, wit en blou getint met swart vlekke. Daar is 'n swart, u-vormige merk waar die …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Opregte suikerbos [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
Opregte suikerbos
“Die opregte suikerbos is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap en Oos-Kaap voor waar dit deel van die fynbos-bioom is. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig'(LC) gelys. Die plant groei regop en word 4.5 m in hoog. Die plant blom regdeur die …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Duine-olienhout [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
Duine-olienhout
“Die Duine-olienhout is 'n boom wat tot 7 m hoog word en endemies is aan Suid-Afrika. Dit kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor, vanaf Melkbosstrand tot by Oos-London .Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Disperis micrantha [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
Disperis micrantha
“Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
See also: