Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap voor.
- Disperis dicerochila
- Disperis dicerochila is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems aan Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Kenia, Malawi, Rwanda, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe
- Bristol Beaufort
- Die Bristol Beaufort was 'n torperdobomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik is deur die Britse Lugmag. In April 1936 het Bristol Aeroplane Company Tipe 152-voorstelle ingedien in antwoord op twee spesifikasies wat deur die Vlug Ministerie
- Martin Maryland
- Die Martin Maryland was 'n tweemotorige bomwerper wat deur Amerika ontwerp en gebou is maar deur die Britse- en Armée de l'Air gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. In Amerika het die vliegtuig as die Martin 167 bekend gestaan. Die vliegtuig het sy
- Tallboy (bom)
- Tallboy was 'n aardbewing-bom met 'n gewig van 5,400 kg wat deur die Britse ingenieur Barnes Wallis ontwikkel is vir die Britse Lugmag in 1944. Dit was slegs gedra deur die Avro Lancaster-bomwerper. Dit is meestal gebruik teen harde strukture bv. beton
- Curriebeker 2001
- Die 2001 ABSA Curriebeker is in 2001 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beklink. Die Westelike Provinsie wen die beker nadat hulle die Sharks met 29–24 in die eindstryd op Nuweland verslaan
- 616-diamant
- Die 616-diamant is 'n diamant wat 616 karaat weeg. Hierdie diamant het 'n oktaëdriese vorm. Omrede dit die grootste diamant van dié tipe is, het De Beers besluit om dit nie te slyp nie maar te bewaar in sy natuurlike vorm omrede die kans uiters skraal
- Elsa Fourie
- Elsa Fourie is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy het een van die hoofrolle in die rolprent Tawwe Tienies vertolk
- Beskermde gebied
- 'n Beskermde gebied of bewaringsgebied is 'n plek wat beskerm word vir sy natuurlike, kulturele of ander waarde
- Oldenburgia
- Oldenburgia (kreupelbos) is 'n genus van blomdraende plante in die Asteraceae familie. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom slegs in die Oos- en die Wes-Kaap voor. Die spesies is struike of klein bome en drie van die spesies is deel van die fynbos
- Curriebeker 2003
- Die 2003 ABSA Curriebeker is in 2003 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beklink. Die Blou Bulle wen die beker nadat hulle die Sharks met 40–19 in die eindstryd op Loftus Versfeld verslaan