Kaapse valsklipmossel
Die Kaapse valsklipmossel kom aan die hele kus van Suid-Afrika voor en word tot 2,5 cm groot. Die skulp is ovaalvormig met die spits amper in die middel. Die skulp is gerib aan die buitekant met 'n gekartelde rand terwyl die binnekant glad is. Daar is bruin strepe aan die binnekant wat vanaf die middel uitstraal.
- Afrikaanse alikreukel
- Die Afrikaanse alikreukel is 'n seeslak (gastropode) wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom en word tot 1 cm in deursnee. Die skulp is glad, gedraai met 'n kort gepunte toring en is blougrys met 'n bruin opening. Op die opening is 'n operkulum
- Bostaaibos
- Die bostaaibos is 'n boom wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Buite Suid-Afrika kom die boom in Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe voor. Hierdie boom word die hoogste van die genus en groei meestal in woude maar kan ook soms as 'n struik
- Koraalskildneuskobra
- Die koraalskildneuskobra is 'n slang wat in Suider-Afrika voorkom. In Engels staan die slang bekend as die Cape coral snake. Daar is twee subspesies, naamlik die koraalskildneuskobra en die Kuneneskildneuskobra
- Sandkleurzoanthus
- Die Sandkleurzoanthus is 'n ongewerwelde seediertjie wat aan die ooskus van Suid-Afrika in die tussengetysone in rotspoele voorkom. Die diertjie word tot 10 mm breed en is kort, dik en sandkleurig. Dit het 'n growwe tekstuur omrede fyn sandkorrels in die
- Xiphiidae
- Die Swaardvisfamilie (Xiphiidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Slegs een genus met een spesie, naamlik die Swaardvis, behoort tot dié familie. Die spesie kom onder meer aan die Suid-Afrikaanse kus voor
- Zoeloe-lipvis
- Die Zoeloe-lipvis is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan aan die ooskus van Suid-Afrika. In Engels staan dit bekend as die Zulu wrasse. Dit word maklik verwar met Halichoeres nebulosus. Hierdie spesie is eers in 2009 geïdentifiseer deur
- Driehoekstrandgapermossel
- Die driehoekstrandgapermossel is 'n tweekleppige skulpdiertjie wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom vanaf Kaapstad tot by Oos-Londen
- Waaierkelp
- Waaierkelp is 'n seewier wat in die see groei. Dit kom voor vanaf Kaap Agulhas, weswaarts al langs die Weskus. Hierdie bruinalge word 5 m hoog en die stamme het groot, waaieragtige blare aan die punte. Die massa van die wortels anker die alge op die
- Bergbietou
- Die bergbietou is 'n meerjarige rankstruik en grondbedekker. Dit het mooi pienk of perserige madeliefieblomme wat net in sonskyn oopgaan. Die blomtyd is van Maart tot September. Die plant versprei vinnig en groei in vol son/halfskadu areas en benodig
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos