Duine-olienhout
Die Duine-olienhout is 'n boom wat tot 7 m hoog word en endemies is aan Suid-Afrika. Dit kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor, vanaf Melkbosstrand tot by Oos-London .Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys.
- Vingerploegskulpslak
- Die Vingerploegskulpslak is 'n ongewerwelde slak wat hoofsaaklik aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom. Die diertjie het 'n gladde, roomkleurige skulp met 'n lang, gepunte toring. Dit leef in die sanderige gebiede langs die brandersone. Die
- Toringskulpslak
- Die Toringskulpslak is 'n ongewerwelde seeslak wat aan die hele kus van Suid-Afrika voorkom en word tot 7 cm lank. Dit staan ook as die Skroefskulpslak bekend. Die slak se dop is 'n verlengde, gepunte skulp met 'n duidelike rif in die middel van elke
- Gesiggiester
- Die Gesiggiester is 'n seekastaiing wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Die ongewerwelde diertjie word tot 9 cm lank. Daar is 'n kenmerkende gesiggie op die plat skulp van 'n dooie diertjie terwyl die skulp van 'n lewende diertjie
- Gewone pylinkvis
- Die Gewone pylinkvis is 'n koppotige dier wat aan die kuslyn van Suid-Afrika voorkom en word tot 15 cm lank. Die dier het 'n verlengde afgeplatte lyf met kort vinne weerskante van die lyf. Die tjokka daarteen het nie die lang vinne nie maar twee kort
- Duinekraaibessie
- Die Duinekraaibessie is 'n kusstruik wat endemies aan Suid-Afrika is en aan die kus in KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en Wes-Kaap voorkom. Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' gelys. Die struik word tot 2 m hoog. Die blare is drieledig en dig. Hulle is
- Wildepopulier
- Die Wildepopulier - ook bekend as die Riviermakaranga - is 'n boom wat voorkom langs die kus vanaf die Groot-Keirivier tot noord in KwaZulu-Natal. Dit kom in Oos-Afrika tot in Etiopië voor. Die blare is groot en skildvormig. Die blaarsteel (petiolus) is
- Opregte suikerbos
- Die opregte suikerbos is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap en Oos-Kaap voor waar dit deel van die fynbos-bioom is. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig'(LC) gelys. Die plant groei regop en word 4.5 m in hoog. Die plant blom regdeur die
- Swartoognooi
- Die swartoognooi is 'n meerjarige rankplant wat in die somer blom. Die spesie is inheems in Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Madagaskar, Malawi
- Rooiwortelboom
- Die Rooiwortelboom is 'n boom wat voorkom aan die seewaartse kant van wortelboommoerasse. In Engels staan die boom bekend as die Red mangrove. Die boom produseer kenmerkende steltworels wat tot 2 m lank is. Die lengte van die wortels is gelyk aan die
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos