Driehoekstrandgapermossel
Die driehoekstrandgapermossel is 'n tweekleppige skulpdiertjie wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom vanaf Kaapstad tot by Oos-Londen.
- Witgapermossel
- Die witgapermossel is 'n tweekleppige diertjie wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die mossel word 11.4cm groot. Dit het 'n ovaalvormige skulp. Dit kom voor in rivierbeddings met fyn sand veral in areas waar die water sterk vloei. Die
- Bonthalssnoerskulpslak
- Die Bonthalssnoerskulpslak is 'n slak wat aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom en leef in die sand op kusstrande of in riviermondings. Die skulp is ligbruin met donkerder bruin kolle op. Die ongewerwelde dier vreet mossels deur 'n suur af te
- Peerklipmossel
- Die peerklipmossel is 'n klipmossel (gastropood) wat feitlik aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Die skulp is peervormig en word tot 7 cm lank. Die binnekant is glad, wit en blou getint met swart vlekke. Daar is 'n swart, u-vormige merk waar die
- Skerppuntklipmossel
- Die skerppuntklipmossel is 'n klipmossel wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die diertjie word tot 7 cm lank en is stervormig met 11 lang ribpunte wat oor die rand van die skulp uitsteek. Daar is 'n swart rand aan die binnekant van die
- Gesiggiester
- Die Gesiggiester is 'n seekastaiing wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Die ongewerwelde diertjie word tot 9 cm lank. Daar is 'n kenmerkende gesiggie op die plat skulp van 'n dooie diertjie terwyl die skulp van 'n lewende diertjie
- Toringskulpslak
- Die Toringskulpslak is 'n ongewerwelde seeslak wat aan die hele kus van Suid-Afrika voorkom en word tot 7 cm lank. Dit staan ook as die Skroefskulpslak bekend. Die slak se dop is 'n verlengde, gepunte skulp met 'n duidelike rif in die middel van elke
- Saalvormige sleutelgatklipmossel
- Die saalvormige sleutelgatklipmossel is 'n klipmossel wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom en tot 4 cm lank word. Alle ander sleutelgatklipmossels het 'n plat, ovaalvormige skulp met 'n gat in die middel. Hierdie spesie se skulp is saalvormig
- Swarthout
- Swarthout, (en) : 'Australian blackwood' is 'n boom en indringerplant in Suid-Afrika wat inheems is aan Australië, Tasmanië en Paluma. Daar word meubels gemaak van die boom se hout. Die spesie staan ook bekend as Australliese swarthout, stinkpeul en
- Bosvark
- Die Bosvark is 'n dier wat aan die ooskus gebied van Suid-Afrika, die Limpoporivier en oor feitlik die hele Zimbabwe en Mosambiek voorkom. Die dier lyk meer soos 'n vlakvark as na 'n gewone vark
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos