Peerklipmossel
Die peerklipmossel is 'n klipmossel (gastropood) wat feitlik aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Die skulp is peervormig en word tot 7 cm lank. Die binnekant is glad, wit en blou getint met swart vlekke. Daar is 'n swart, u-vormige merk waar die diertjie se spier vasgeheg was binne die skulp. Die diertjie leef in die tussengetysone, gewoonlik aan die laagste strook.
- Bonthalssnoerskulpslak
- Die Bonthalssnoerskulpslak is 'n slak wat aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom en leef in die sand op kusstrande of in riviermondings. Die skulp is ligbruin met donkerder bruin kolle op. Die ongewerwelde dier vreet mossels deur 'n suur af te
- Witgapermossel
- Die witgapermossel is 'n tweekleppige diertjie wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die mossel word 11.4cm groot. Dit het 'n ovaalvormige skulp. Dit kom voor in rivierbeddings met fyn sand veral in areas waar die water sterk vloei. Die
- Driehoekstrandgapermossel
- Die driehoekstrandgapermossel is 'n tweekleppige skulpdiertjie wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom vanaf Kaapstad tot by Oos-Londen
- Mitserie
- Die Mitserie is 'n klein tot middelgroot boom wat inheems is in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Dit kom voor die ooskus van Suid-Afrika noordwaarts vanaf Oos-Londen. Dit kom voor in die hele tropiese Afrika en op Réunion.Dit is ook
- HMS Thetis
- Die HMS Thetis was 'n Britse duikboot wat op 1 Junie 1939 tydens 'n toetsvaart gesink het, met 'n verlies van 99 persone. Dit was die derde duikboot wat in die T-klas vir die Britse Vloot voltooi is. Die duikboot is te water gelaat in 1938 en vandaar het
- Groottolsuikerbos
- Die groottolsuikerbos is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea-genus behoort. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, skaars, uiters geïsoleerd en kom slegs in die Olifantsrivierberge naby Paleisheuwel voor waar dit deel van die fynbos-bioom
- De Havilland Canada Dash 8
- Die De Havilland Canada Dash 8, meer bekend as die Dash 8 is 'n reeks turboskroefaangedrewe streeksvliegtuie wat deur de Havilland Canada (DHC) bekendgestel is in 1984
- Papierbasdoring
- Die papierbasdoring is 'n boom wat inheems aan Suid-Afrika is en aangetref word in die bosveld van KwaZulu-Natal en noord van die Vaalrivier in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. Die bas is gryserig of gelerig bruin en is dikwels kurkagtig of
- Waterpeer
- Die waterpeer is 'n boom wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom en veral in KwaZulu-Natal. Dit kom ook in Mpumalanga en Limpopo voor. Buite Suid-Afrika is die plant inheems aan Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Cabinda, Demokratiese
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos