Bonthalssnoerskulpslak
Die Bonthalssnoerskulpslak is 'n slak wat aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom en leef in die sand op kusstrande of in riviermondings. Die skulp is ligbruin met donkerder bruin kolle op. Die ongewerwelde dier vreet mossels deur 'n suur af te skei en daarmee 'n gat in die skulp van die prooi te boor.
- Witgapermossel
- Die witgapermossel is 'n tweekleppige diertjie wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die mossel word 11.4cm groot. Dit het 'n ovaalvormige skulp. Dit kom voor in rivierbeddings met fyn sand veral in areas waar die water sterk vloei. Die
- Driehoekstrandgapermossel
- Die driehoekstrandgapermossel is 'n tweekleppige skulpdiertjie wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom vanaf Kaapstad tot by Oos-Londen
- Peerklipmossel
- Die peerklipmossel is 'n klipmossel (gastropood) wat feitlik aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Die skulp is peervormig en word tot 7 cm lank. Die binnekant is glad, wit en blou getint met swart vlekke. Daar is 'n swart, u-vormige merk waar die
- Pantoffelklipmossel
- Die Pantoffelklipmossel kom aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voor. Dit het 'n traandruppelvorm met 'n gladde skulp wat bruin tot roesbruin van kleur is
- Skerppuntklipmossel
- Die skerppuntklipmossel is 'n klipmossel wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die diertjie word tot 7 cm lank en is stervormig met 11 lang ribpunte wat oor die rand van die skulp uitsteek. Daar is 'n swart rand aan die binnekant van die
- Afrikaanse alikreukel
- Die Afrikaanse alikreukel is 'n seeslak (gastropode) wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom en word tot 1 cm in deursnee. Die skulp is glad, gedraai met 'n kort gepunte toring en is blougrys met 'n bruin opening. Op die opening is 'n operkulum
- Mitserie
- Die Mitserie is 'n klein tot middelgroot boom wat inheems is in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Dit kom voor die ooskus van Suid-Afrika noordwaarts vanaf Oos-Londen. Dit kom voor in die hele tropiese Afrika en op Réunion.Dit is ook
- Gesiggiester
- Die Gesiggiester is 'n seekastaiing wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Die ongewerwelde diertjie word tot 9 cm lank. Daar is 'n kenmerkende gesiggie op die plat skulp van 'n dooie diertjie terwyl die skulp van 'n lewende diertjie
- Toringskulpslak
- Die Toringskulpslak is 'n ongewerwelde seeslak wat aan die hele kus van Suid-Afrika voorkom en word tot 7 cm lank. Dit staan ook as die Skroefskulpslak bekend. Die slak se dop is 'n verlengde, gepunte skulp met 'n duidelike rif in die middel van elke
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos