Sandkleurzoanthus
Die Sandkleurzoanthus is 'n ongewerwelde seediertjie wat aan die ooskus van Suid-Afrika in die tussengetysone in rotspoele voorkom. Die diertjie word tot 10 mm breed en is kort, dik en sandkleurig. Dit het 'n growwe tekstuur omrede fyn sandkorrels in die liggaamsdeel ingebed is.
- Koraalskildneuskobra
- Die koraalskildneuskobra is 'n slang wat in Suider-Afrika voorkom. In Engels staan die slang bekend as die Cape coral snake. Daar is twee subspesies, naamlik die koraalskildneuskobra en die Kuneneskildneuskobra
- Kuifkopseekomkommer
- Die Kuifkopseekomkommer is 'n seekomkommer wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom en tot 40 cm lank kan word. Die diertjie het 'n swart, lang, silindervormige liggaam met 18 - 20 tentakels met klossies aan die kopkant. Hy leef onder groot rotse in
- Afrikaanse alikreukel
- Die Afrikaanse alikreukel is 'n seeslak (gastropode) wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom en word tot 1 cm in deursnee. Die skulp is glad, gedraai met 'n kort gepunte toring en is blougrys met 'n bruin opening. Op die opening is 'n operkulum
- Kroonkrap
- Die Kroonkrap is 'n ongewerwelde seedier wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Die dier is dof en bleek van kleur en gevlek deur bruin mikroalge. Daar is 'n klein uitsteeksel tussen die oë. Die krap kom voor op sandbanke in riviermondings en
- Witmossel
- Die witmossel is 'n tweekleppige skulpdier wat aan die ooskus en verder noord van Suid-Afrika voorkom
- Huilboom
- Die Huilboom is 'n struik of 'n boom wat tot middelgroot kan word. Die boom is dikwels twee- of driestammig by die basis vertak. Dit verkies bosryke grasveld en vleirande om op te groei. Die boom het varingagtige steunblare van ongeveer 10 mm lank aan
- Strandspringer
- Die Strandspringer is 'n amfipood wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Die ongewerwelde diertjie word tot 2 cm lank en is marmerwit. Die laaste drie paar pote is lank en staan sywaarts en die mannetjie het kenmerkend drie groot gryp kloue
- Seewierstrandspringer
- Die Seewierstrandspringer is 'n klein seediertjie (amfipood) wat langs die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom en word tot 1 cm lank. Die diertjie leef op rotsagtige strande in die hoër tussengetysone. Die diertjie is groen of bruin van kleur met wit
- Moeraskrap
- Die Moeraskrap is 'n seedier wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom en tot 2.5 cm breed word. Die krap het 'n vierkantige karapaks wat bruin tot geel van kleur is. Die binnerande van die knypers is uitgevoer met hare of borseltjies. Die kap
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos