Opregte suikerbos
Die opregte suikerbos is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap en Oos-Kaap voor waar dit deel van die fynbos-bioom is. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig'(LC) gelys. Die plant groei regop en word 4.5 m in hoog. Die plant blom regdeur die jaar en die plante van die Wes-Kaap se hoogtepunt is van Mei tot Oktober en dié van die Oos-Kaap se hoogtepunt is September tot Maart.
- Waboom
- Die waboom – voorheen Protea arborea – is die proteaspesie wat die volopste voorkom in die winterreënvalgebied. Hierdie spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes- en Oos-Kaap voor vanaf die Bokkeveldeskarp, Kaapse Skiereiland tot by die
- Wildepopulier
- Die Wildepopulier - ook bekend as die Riviermakaranga - is 'n boom wat voorkom langs die kus vanaf die Groot-Keirivier tot noord in KwaZulu-Natal. Dit kom in Oos-Afrika tot in Etiopië voor. Die blare is groot en skildvormig. Die blaarsteel (petiolus) is
- Fluweelboswilg
- Die fluweelboswilg is 'n klein tot middelgroot boom wat uitsprei en het 'n gryserige voorkoms. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom in die Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Noordwes en Limpopo voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC
- Rooiwortelboom
- Die Rooiwortelboom is 'n boom wat voorkom aan die seewaartse kant van wortelboommoerasse. In Engels staan die boom bekend as die Red mangrove. Die boom produseer kenmerkende steltworels wat tot 2 m lank is. Die lengte van die wortels is gelyk aan die
- Duine-olienhout
- Die Duine-olienhout is 'n boom wat tot 7 m hoog word en endemies is aan Suid-Afrika. Dit kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor, vanaf Melkbosstrand tot by Oos-London .Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys
- Bostaaibos
- Die bostaaibos is 'n boom wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Buite Suid-Afrika kom die boom in Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe voor. Hierdie boom word die hoogste van die genus en groei meestal in woude maar kan ook soms as 'n struik
- Bloughwarrie
- Die Bloughwarrie is 'n klein tot middelslag boom wat volop rondom Pretoria, Johannesburg en Bloemfontein is. Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe
- Witseebasboom
- Die witseebasboom is 'n wortelboom en dikwels die oorheersende boomspesie in wortelboommoerasse. Die wydverspreide spesie is inheems aan Afrika se ooskus, Suidwes-, Suid- en Suidoos-Asië, Australië en Nieu-Seeland. In Afrika is hulle inheems aan Suid
- Asteraceae
- Asteraceae - ook bekend as Compositae - is die madeliefie- en distelfamilie wat behoort tot die orde Asterales. Dit is een van die grootste plantfamilies en kom wêreldwyd voor. Byna een tiende van alle blomdraende plantspesies behoort tot die familie
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos