Goeie Vrydag
Goeie Vrydag [Culture Category:
Culture, arts and entertainment (see more…)
]

The hidden information behind the Wikipedia page
Words that matter
The most important words from all discussions
vrydagpaasfeesgoeievakansiedagjesuskruisigingdaggolgotaopenbarevakansiedaegedenkgesinsdagheuwelpontiussanhedrinheiligekerkordekirchenjahrpilatustriduumchristelikechristenefeesguterjerusalemkerkeluthersenasaretromeinsesaterdagaandrangdonderdagdooderedienstefeestefreitagherdenkhetkerkdiensliturgiesemaandagnagmaalnieopstandingvolgbrowecelebrarigewordreëlingveroordeel
ConflictThe instability of information (see more…)
Recent
Low conflict
High conflict

Historical trend (2011 - 2023)

AngerThe anger level of people (see more…)
Recent
Small anger
Big anger

Historical trend (2011 - 2023)

“Goeie Vrydag is die Vrydag voor Paasfees, dit volg op Wit-Donderdag en word deur Heilige Saterdag opgevolg. Op Goeie Vrydag herdenk Christene die kruisiging en dood van Jesus van Nasaret op die heuwel Golgota net buite die stad Jerusalem. Dit volg nadat die Romeinse goewerneur van die Romeinse provinsie Judea, Pontius Pilatus, Jesus op aandrang van die sanhedrin, die Joodse hoë raad, tot dood veroordeel het. …” (Wikipedia) (Wikipedia translated)
GLOBAL
(IN ALL WIKIPEDIA)

Top 1000 of the year

(2014, 2016, 2017, 2023)
LOCAL
(in category CULTURE Category:
Culture, arts and entertainment (see more…)
)


Top 100 of the year

(2014, 2016)
Top 1000 of the year

(2011, 2012, 2013, 2015, 2017, 2018, 2019, 2020, 2021, 2022, 2023)
GLOBAL
(IN ALL WIKIPEDIA)

Top 1000 of the year

(2014, 2016, 2017, 2023)
LOCAL
(in category CULTURE Category:
Culture, arts and entertainment (see more…)
)


Top 100 of the year

(2014, 2016)
Top 1000 of the year

(2011, 2012, 2013, 2015, 2017, 2018, 2019, 2020, 2021, 2022, 2023)
The pages that are socially close
Arthur Wellesley, 1ste hertog van Wellington [People Category:
People and self (see more…)
]
Arthur Wellesley, 1ste hertog van Wellington
“Arthur Wellesly, 1ste hertog van Wellington was 'n Britse generaal en politikus. Hy was die Britse generaal in die slag by Waterloo op 18 Junie 1815. Wellington was Britse Eerste Minister …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Arabiese See [Geography Category:
Geography and places (see more…)
]
Arabiese See
“Die Arabiese See is die see tussen Indië en Arabië. Dit is deel van die Indiese Oseaan en word deur Somalië, Jemen, Oman, Iran, Pakistan, Indië en die Maledive omring. Die oppervlakte daarvan is ongeveer 3 862 000 km² en die maksimum diepte is …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
William Edward Boeing [People Category:
People and self (see more…)
]
William Edward Boeing
“William Edward Boeing was 'n Amerikaanse lugvaartpionier wat die Boeing-maatskappy gestig het …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Sark [Geography Category:
Geography and places (see more…)
]
Sark
“Sark is een van die Kanaaleilande in die Engelse kanaal. Die plek het ongeveer 600 inwoners en is in 2008 tot 'n demokrasie verklaar. Sark het sy eie taal, wat Sercquiais genoem word en deur 15 mense gepraat word. Geen karre word toegelaat nie en mense …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Clara Zetkin [People Category:
People and self (see more…)
]
Clara Zetkin
“Clara Josephine Zetkin was 'n Duitse Marxistiese aktivis en kampvegter vir vroueregte. Sy het die eerste Internasionale Vrouedag in 1911 georganiseer om universele stemreg vir alle vroue te eis …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Frederick Russell Burnham [People Category:
People and self (see more…)
]
Frederick Russell Burnham
“Maj Frederick Russel Burnham, DSO, (1861–1947) was een van die Amerikaners wat, tydens die laaste kwart van die vorige eeu, 'n rol van betekenis in die toenmalige Suidelike Afrika gespeel het. Hy is gebore in Minnesota. Hy het sy jong jare in die nog …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Shaun Bartlett [People Category:
People and self (see more…)
]
Shaun Bartlett
“Thurston Shaun Bartlett is 'n voormalige Suid-Afrikaanse sokkerspeler (doelskieter). Hy speel die grootste deel van sy loopbaan oorsee, waar hy in Engeland die Premier Liga-toekenning vir die beste doel van die 2001/2-seisoen kry. Van 1995 tot 2005 het hy …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Robert FitzRoy [People Category:
People and self (see more…)
]
Robert FitzRoy
“Robert FitzRoy was 'n Britse navigator en weerkundige. Hy was die kommandeur van die HMS Beagle tydens Charles Darwin se bekende verkenningsreis om die Aarde …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Tsjadmeer [Geography Category:
Geography and places (see more…)
]
Tsjadmeer
“Die Tsjadmeer is 'n vlak meer wat grotendeels in Tsjad, Niger, Nigerië geleë is met 'n klein stukkie in Kameroen. Die meer het aansienlik gekrimp sedert 1963. Die Sharirivier is die grootste rivier wat in die meer uitmond …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Disperis micrantha [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
Disperis micrantha
“Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
See also: