Clara Zetkin

Clara Josephine Zetkin was 'n Duitse Marxistiese aktivis en kampvegter vir vroueregte. Sy het die eerste Internasionale Vrouedag in 1911 georganiseer om universele stemreg vir alle vroue te eis.
Frederick Russell Burnham
Maj Frederick Russel Burnham, DSO, (1861–1947) was een van die Amerikaners wat, tydens die laaste kwart van die vorige eeu, 'n rol van betekenis in die toenmalige Suidelike Afrika gespeel het. Hy is gebore in Minnesota. Hy het sy jong jare in die nog
Arthur Wellesley, 1ste hertog van Wellington
Arthur Wellesly, 1ste hertog van Wellington was 'n Britse generaal en politikus. Hy was die Britse generaal in die slag by Waterloo op 18 Junie 1815. Wellington was Britse Eerste Minister
Paul von Lettow-Vorbeck
Paul Emil von Lettow-Vorbeck was 'n generaal in die Duitse keiserlike magte wat beroemdheid tydens die Oos-Afrika-veldtog in die Eerste Wêreldoorlog verwerf het. Hy het met 'n mag van minder as 14 000 manskappe vir ten minste vier jaar lank teen 'n
Goeie Vrydag
Goeie Vrydag is die Vrydag voor Paasfees, dit volg op Wit-Donderdag en word deur Heilige Saterdag opgevolg. Op Goeie Vrydag herdenk Christene die kruisiging en dood van Jesus van Nasaret op die heuwel Golgota net buite die stad Jerusalem. Dit volg nadat
William Edward Boeing
William Edward Boeing was 'n Amerikaanse lugvaartpionier wat die Boeing-maatskappy gestig het
Arabiese See
Die Arabiese See is die see tussen Indië en Arabië. Dit is deel van die Indiese Oseaan en word deur Somalië, Jemen, Oman, Iran, Pakistan, Indië en die Maledive omring. Die oppervlakte daarvan is ongeveer 3 862 000 km² en die maksimum diepte is
Tsjadmeer
Die Tsjadmeer is 'n vlak meer wat grotendeels in Tsjad, Niger, Nigerië geleë is met 'n klein stukkie in Kameroen. Die meer het aansienlik gekrimp sedert 1963. Die Sharirivier is die grootste rivier wat in die meer uitmond
Sark
Sark is een van die Kanaaleilande in die Engelse kanaal. Die plek het ongeveer 600 inwoners en is in 2008 tot 'n demokrasie verklaar. Sark het sy eie taal, wat Sercquiais genoem word en deur 15 mense gepraat word. Geen karre word toegelaat nie en mense
Mont Blanc
Mont Blanc is 'n berg in Europa wat op die grens tussen Frankryk en Italië geleë is. Met sy hoogte van 4 810 meter is dit die hoogste berg in die Alpe en die Europese Unie en word gewoonlik as die hoogste berg van Europa beskou. Volgens 'n ander
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos