Robert FitzRoy

Robert FitzRoy was 'n Britse navigator en weerkundige. Hy was die kommandeur van die HMS Beagle tydens Charles Darwin se bekende verkenningsreis om die Aarde.
De Panne
De Panne is 'n kusdorp en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere. Die munisipale gebied het ietwat meer as 10 000 inwoners. Dit is die mees westelike nedersetting in België en die mees suidelike oord langs die Belgiese kus
Shaun Bartlett
Thurston Shaun Bartlett is 'n voormalige Suid-Afrikaanse sokkerspeler (doelskieter). Hy speel die grootste deel van sy loopbaan oorsee, waar hy in Engeland die Premier Liga-toekenning vir die beste doel van die 2001/2-seisoen kry. Van 1995 tot 2005 het hy
Sentraal-Asië
Sentraal-Asië is 'n geografiese gebied in die middel van Asië. Dit strek van die Kaspiese See in die weste tot Sentraal-China in die ooste en van die suide van Rusland in die noorde tot die noorde van Afghanistan in die suide
Arthur Wellesley, 1ste hertog van Wellington
Arthur Wellesly, 1ste hertog van Wellington was 'n Britse generaal en politikus. Hy was die Britse generaal in die slag by Waterloo op 18 Junie 1815. Wellington was Britse Eerste Minister
Suidoos-Asië
Suidoos-Asië is 'n geografiese gebied in die suidooste van Asië tussen die Indiese Oseaan in die suidweste en die Stille Oseaan in die noordooste. Dit is in die suide van China, in die ooste van Indië, in die weste van Nieu-Guinee en in die noorde van
Los Toldos
Los Toldos is 'n dorp in die Argentynse provinsie Buenos Aires. Die dorp is ongeveer 310 km van die stad Buenos Aires geleë. Dit het ongeveer 13 462 inwoners
Basra
Basra is 'n stad in die suidooste van Irak naby die Persiese Golf. Die stad het 'n bevolking van 3 500 000 in 2009 gehad en is die tweede grootste stad van die land ná die hoofstad Bagdad. Basra is geleë net suidwes van die grens tot Iran en net noord
Juan Perón
Juan Domingo Perón was 'n Argentynse militaris en president van Argentinië van 1946 tot 1955 en weer van 1973 tot sy afsterwe in 1974
SATA
Tennis Suid-Afrika, voorheen die Suid-Afrikaanse Tennisassosiasie, organiseer tennisbedrywighede in Suid-Afrika
Samogities
Samogities word soms as 'n taal van Litaue beskou en soms as 'n dialek van Litaus, die amptelike taal van Litaue. Samogities word veral in Wes-Litaue in die historiese streek Samogitië deur sowat 500 000 mense gepraat