Tsjadmeer
Die Tsjadmeer is 'n vlak meer wat grotendeels in Tsjad, Niger, Nigerië geleë is met 'n klein stukkie in Kameroen. Die meer het aansienlik gekrimp sedert 1963. Die Sharirivier is die grootste rivier wat in die meer uitmond.
- Pete Seeger
- Pete Seeger was 'n Amerikaanse folksanger en aktivis. Hy was ook 'n lid van die popgroep The Weavers
- Neil Powell
- Johannes Daniel Powell, meer bekend as Neil, is 'n voormalige Suid-Afrikaanse sewesrugbyspeler (Blitsbokke) en tans afrigter van die Suid-Afrikaanse sewesrugbyspan. Hy rig die sewesspan reeds van 2013 af. Hy is die enigste persoon wat die Sewes
- Yorktown, Virginië
- Yorktown is 'n klein dorpie in deelstaat Virginië. Die dorpie het bekend geraak toe genl. Cornwallis hier aan die Koloniale Magte oorgegee en 'n einde aan die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog gebring het
- Nieu-Brittanje
- Nieu-Brittanje is die grootste eiland binne die Bismarckargipel en behoort tot die eilandnasie Papoea-Nieu-Guinee. Die eiland is net oos van Nieu-Guinee en net suidwes van Nieu-Ierland geleë en maak deel uit van Melanesië. Dit is sedert 1966 in die twee
- Río Paraná
- Die Río Paraná, is 'n groot suid-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met 'n lengte van 4 880 km, is die tweede langste rivier in Suid-Amerika ná die Amesonerivier. Die naam van die rivier is afgelei van die Tupi-frase para rehe onáva, wat
- Württemberg-Hohenzollern
- Württemberg-Hohenzollern is 'n voormalige deelstaat van Duitsland in die sentrum van die huidige Baden-Württemberg. Die deelstaat is ná die Tweede Wêreldoorlog op 19 September 1945 in die Franse besettingsone gestig. Die hoofstad was Tübingen. Die
- Hervormingsoorlog
- Die Hervormingsoorlog in Meksiko was een van die episodes van die lang stryd tussen liberale en konserwatiewe kragte wat die geskiedenis van die 19de eeu in die land oorheers het. Die liberale wou 'n federale regering met 'n beperkte invloed van die Rooms
- Rio Guaporé
- Die Rio Guaporé is die grootste sytak van die Río Mamoré, saam met die Río Madre de Dios een van die Rio Madeira se twee bronriviere, wat weereens die grootste sytak van die Amasonerivier in Suid-Amerika is. Die rivier, met 'n lengte van 1 210 km
- Groot Beremeer
- Die Groot Beremeer is die agtste grootste meer ter wêreld, die vierde grootste meer in Noord-Amerika en die grootste meer in Kanada, buite die Groot Mere. Dit is in die Noordwestelike gebiede in die noorde van Kanada, noordwes van die Groot Slawemeer en
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos