William Edward Boeing

William Edward Boeing was 'n Amerikaanse lugvaartpionier wat die Boeing-maatskappy gestig het.
Pete Seeger
Pete Seeger was 'n Amerikaanse folksanger en aktivis. Hy was ook 'n lid van die popgroep The Weavers
Sark
Sark is een van die Kanaaleilande in die Engelse kanaal. Die plek het ongeveer 600 inwoners en is in 2008 tot 'n demokrasie verklaar. Sark het sy eie taal, wat Sercquiais genoem word en deur 15 mense gepraat word. Geen karre word toegelaat nie en mense
Río Madre de Dios
Die Río Madre de Dios is saam met die Río Mamoré een van die Rio Madeira se twee bronriviere, die grootste sytak van die Amasonerivier in Suid-Amerika. Die rivier, met 'n lengte van 1 060 km, vloei deur Oos-Peru en Noord-Bolivië
Rio Guaporé
Die Rio Guaporé is die grootste sytak van die Río Mamoré, saam met die Río Madre de Dios een van die Rio Madeira se twee bronriviere, wat weereens die grootste sytak van die Amasonerivier in Suid-Amerika is. Die rivier, met 'n lengte van 1 210 km
Río Beni
Die Río Beni is die grootste sytak van die Río Madre de Dios, saam met die Río Mamoré een van die Rio Madeira se twee bronriviere, wat weereens die grootste sytak van die Amasonerivier in Suid-Amerika is. Die rivier, met 'n lengte van 1 100 km
Hervormingsoorlog
Die Hervormingsoorlog in Meksiko was een van die episodes van die lang stryd tussen liberale en konserwatiewe kragte wat die geskiedenis van die 19de eeu in die land oorheers het. Die liberale wou 'n federale regering met 'n beperkte invloed van die Rooms
Groot Beremeer
Die Groot Beremeer is die agtste grootste meer ter wêreld, die vierde grootste meer in Noord-Amerika en die grootste meer in Kanada, buite die Groot Mere. Dit is in die Noordwestelike gebiede in die noorde van Kanada, noordwes van die Groot Slawemeer en
Río Paraná
Die Río Paraná, is 'n groot suid-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met 'n lengte van 4 880 km, is die tweede langste rivier in Suid-Amerika ná die Amesonerivier. Die naam van die rivier is afgelei van die Tupi-frase para rehe onáva, wat
Württemberg-Hohenzollern
Württemberg-Hohenzollern is 'n voormalige deelstaat van Duitsland in die sentrum van die huidige Baden-Württemberg. Die deelstaat is ná die Tweede Wêreldoorlog op 19 September 1945 in die Franse besettingsone gestig. Die hoofstad was Tübingen. Die
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos