Shaun Bartlett
Thurston Shaun Bartlett is 'n voormalige Suid-Afrikaanse sokkerspeler (doelskieter). Hy speel die grootste deel van sy loopbaan oorsee, waar hy in Engeland die Premier Liga-toekenning vir die beste doel van die 2001/2-seisoen kry. Van 1995 tot 2005 het hy in 74 wedstryde uitgedraf en 28 doele vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan (Bafana-Bafana) geskiet. Die laaste klub waarvoor hy uitgedraf het was Bloemfontein Celtic.
- Los Toldos
- Los Toldos is 'n dorp in die Argentynse provinsie Buenos Aires. Die dorp is ongeveer 310 km van die stad Buenos Aires geleë. Dit het ongeveer 13 462 inwoners
- Robert FitzRoy
- Robert FitzRoy was 'n Britse navigator en weerkundige. Hy was die kommandeur van die HMS Beagle tydens Charles Darwin se bekende verkenningsreis om die Aarde
- Basra
- Basra is 'n stad in die suidooste van Irak naby die Persiese Golf. Die stad het 'n bevolking van 3 500 000 in 2009 gehad en is die tweede grootste stad van die land ná die hoofstad Bagdad. Basra is geleë net suidwes van die grens tot Iran en net noord
- Sentraal-Asië
- Sentraal-Asië is 'n geografiese gebied in die middel van Asië. Dit strek van die Kaspiese See in die weste tot Sentraal-China in die ooste en van die suide van Rusland in die noorde tot die noorde van Afghanistan in die suide
- Arthur Wellesley, 1ste hertog van Wellington
- Arthur Wellesly, 1ste hertog van Wellington was 'n Britse generaal en politikus. Hy was die Britse generaal in die slag by Waterloo op 18 Junie 1815. Wellington was Britse Eerste Minister
- Sark
- Sark is een van die Kanaaleilande in die Engelse kanaal. Die plek het ongeveer 600 inwoners en is in 2008 tot 'n demokrasie verklaar. Sark het sy eie taal, wat Sercquiais genoem word en deur 15 mense gepraat word. Geen karre word toegelaat nie en mense
- Ernest Borgnine
- Ernest Borgnine was 'n Amerikaanse film-, televisie-, karakter- en stemakteur, wie se loopbaan oor meer as ses dekades gestrek het
- Southampton F.C.
- Southampton Football Club is 'n Engelse sokkerspan in Southampton wat in die Premier League speel. Die klub is in 1885 as St. Mary's YMA gestig. Hulle speel hul tuiswedstyde op St. Mary's Stadion
- Vaalgras
- Vaalgras is 'n dorpie in suid-ooste van Namibië naby Keetmanshoop
- Samogities
- Samogities word soms as 'n taal van Litaue beskou en soms as 'n dialek van Litaus, die amptelike taal van Litaue. Samogities word veral in Wes-Litaue in die historiese streek Samogitië deur sowat 500 000 mense gepraat