Arthur Wellesley, 1ste hertog van Wellington
Arthur Wellesly, 1ste hertog van Wellington was 'n Britse generaal en politikus. Hy was die Britse generaal in die slag by Waterloo op 18 Junie 1815. Wellington was Britse Eerste Minister.
- Goeie Vrydag
- Goeie Vrydag is die Vrydag voor Paasfees, dit volg op Wit-Donderdag en word deur Heilige Saterdag opgevolg. Op Goeie Vrydag herdenk Christene die kruisiging en dood van Jesus van Nasaret op die heuwel Golgota net buite die stad Jerusalem. Dit volg nadat
- Arabiese See
- Die Arabiese See is die see tussen Indië en Arabië. Dit is deel van die Indiese Oseaan en word deur Somalië, Jemen, Oman, Iran, Pakistan, Indië en die Maledive omring. Die oppervlakte daarvan is ongeveer 3 862 000 km² en die maksimum diepte is
- Robert FitzRoy
- Robert FitzRoy was 'n Britse navigator en weerkundige. Hy was die kommandeur van die HMS Beagle tydens Charles Darwin se bekende verkenningsreis om die Aarde
- William Edward Boeing
- William Edward Boeing was 'n Amerikaanse lugvaartpionier wat die Boeing-maatskappy gestig het
- Sark
- Sark is een van die Kanaaleilande in die Engelse kanaal. Die plek het ongeveer 600 inwoners en is in 2008 tot 'n demokrasie verklaar. Sark het sy eie taal, wat Sercquiais genoem word en deur 15 mense gepraat word. Geen karre word toegelaat nie en mense
- Shaun Bartlett
- Thurston Shaun Bartlett is 'n voormalige Suid-Afrikaanse sokkerspeler (doelskieter). Hy speel die grootste deel van sy loopbaan oorsee, waar hy in Engeland die Premier Liga-toekenning vir die beste doel van die 2001/2-seisoen kry. Van 1995 tot 2005 het hy
- Clara Zetkin
- Clara Josephine Zetkin was 'n Duitse Marxistiese aktivis en kampvegter vir vroueregte. Sy het die eerste Internasionale Vrouedag in 1911 georganiseer om universele stemreg vir alle vroue te eis
- Frederick Russell Burnham
- Maj Frederick Russel Burnham, DSO, (1861–1947) was een van die Amerikaners wat, tydens die laaste kwart van die vorige eeu, 'n rol van betekenis in die toenmalige Suidelike Afrika gespeel het. Hy is gebore in Minnesota. Hy het sy jong jare in die nog
- Goes
- Goes is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zeeland. Die stad het 26 920 inwoners (2010), en die munisipaliteit 37 211 inwoners. Goes is daarnaas ook die hoofstad van die gelyknamige Goes-munisipaliteit
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos