Sark
Sark is een van die Kanaaleilande in die Engelse kanaal. Die plek het ongeveer 600 inwoners en is in 2008 tot 'n demokrasie verklaar. Sark het sy eie taal, wat Sercquiais genoem word en deur 15 mense gepraat word. Geen karre word toegelaat nie en mense moet stap, fietsry, of 'n perd gebruik.
- William Edward Boeing
- William Edward Boeing was 'n Amerikaanse lugvaartpionier wat die Boeing-maatskappy gestig het
- Arthur Wellesley, 1ste hertog van Wellington
- Arthur Wellesly, 1ste hertog van Wellington was 'n Britse generaal en politikus. Hy was die Britse generaal in die slag by Waterloo op 18 Junie 1815. Wellington was Britse Eerste Minister
- Shaun Bartlett
- Thurston Shaun Bartlett is 'n voormalige Suid-Afrikaanse sokkerspeler (doelskieter). Hy speel die grootste deel van sy loopbaan oorsee, waar hy in Engeland die Premier Liga-toekenning vir die beste doel van die 2001/2-seisoen kry. Van 1995 tot 2005 het hy
- Goeie Vrydag
- Goeie Vrydag is die Vrydag voor Paasfees, dit volg op Wit-Donderdag en word deur Heilige Saterdag opgevolg. Op Goeie Vrydag herdenk Christene die kruisiging en dood van Jesus van Nasaret op die heuwel Golgota net buite die stad Jerusalem. Dit volg nadat
- Trevor Goddard
- Trevor Leslie Goddard was 'n Suid-Afrikaanse toetskrieketspeler en spankaptein. Hy het van 1955 tot 1970 aan 41 toetse deelgeneem, 2515 lopies aangeteken en 123 paaltjies geneem
- Ernest Borgnine
- Ernest Borgnine was 'n Amerikaanse film-, televisie-, karakter- en stemakteur, wie se loopbaan oor meer as ses dekades gestrek het
- Arabiese See
- Die Arabiese See is die see tussen Indië en Arabië. Dit is deel van die Indiese Oseaan en word deur Somalië, Jemen, Oman, Iran, Pakistan, Indië en die Maledive omring. Die oppervlakte daarvan is ongeveer 3 862 000 km² en die maksimum diepte is
- Los Toldos
- Los Toldos is 'n dorp in die Argentynse provinsie Buenos Aires. Die dorp is ongeveer 310 km van die stad Buenos Aires geleë. Dit het ongeveer 13 462 inwoners
- Robert FitzRoy
- Robert FitzRoy was 'n Britse navigator en weerkundige. Hy was die kommandeur van die HMS Beagle tydens Charles Darwin se bekende verkenningsreis om die Aarde
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos