Liter [Mathematics Category:
Mathematics and logic (see more…)
]

The hidden information behind the Wikipedia page
Words that matter
The most important words from all discussions
literdesimetergedefinieercgpmkubiekegelykmaateenheidkleinlettervolumeeenheidkilogramkilogramprototipekilogramstandaardmetroloëvolumematesbasiseenhedebierbekercmdieconférencedefinisiedigtheideeneenhedekilogrammeliterslitrelitronmaßkrügemesurespoidsrewolusionêredesgebruikgewigtegénéralekubusmaateenhedemeteroktoberfestsouvoorbehouaanakkuraatheiddimensiesfoutiewegelykstaandekorporasiematesmicrosoftnumeriese
ConflictThe instability of information (see more…)
Recent
Low conflict
High conflict

Historical trend (2009 - 2023)

AngerThe anger level of people (see more…)
Recent
Small anger
Big anger

Historical trend (2009 - 2023)

“Die liter is 'n maateenheid wat gelyk is aan 1 dm3 (een kubieke desimeter, waar een desimeter gelyk is aan 10 cm). Dit is ook gelyk aan 1 000 cm3 of 10-3 m3. Die liter is 'n eenheid wat in die Internasionale Stelsel van Eenhede gebruik word. Die naam "liter" is afgelei van die pre-Rewolusionêre Franse eenheid, die litron. In 1793 was die liter deur die Franse Rewolusionêre regering as 1 000 cm3 gedefinieer. Terselfdertyd is die kilogram gedefinieer as die gewig van 1 000 cm3 by die vriespunt van ys. In 1799 is die Kilogramme des Archives vervaardig. Dit was gebaseer op 1 000 cm3 water by sy grootste digtheid, dit wil sê 4 °C. …” (Wikipedia) (Wikipedia translated)
GLOBAL
(IN ALL WIKIPEDIA)

Top 1000 of the year

(2009, 2014, 2016, 2017, 2020, 2023)
LOCAL
(in category MATHEMATICS Category:
Mathematics and logic (see more…)
)


Top 100 of all time

Second place of the year

(2009)
Third place of the year

(2020)
Top Ten of the year

(2014, 2016, 2017, 2018, 2023)
Top 100 of the year

(2010, 2011, 2012, 2013, 2015, 2019, 2021, 2022)
GLOBAL
(IN ALL WIKIPEDIA)

Top 1000 of the year

(2009, 2014, 2016, 2017, 2023)
LOCAL
(in category MATHEMATICS Category:
Mathematics and logic (see more…)
)


Top 100 of all time

Top Ten of the year

(2009, 2014, 2016, 2017, 2018, 2023)
Top 100 of the year

(2010, 2011, 2012, 2013, 2015, 2019, 2020, 2021, 2022)
The pages that are socially close
Joule [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
“Die joule (J) is 'n energie-eenheid wat gebruik word om alle energie mee te meet. Dit is na die 19de-eeuse wetenskaplike James Prescott Joule vernoem …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Kompanjiestuin [Culture Category:
Culture, arts and entertainment (see more…)
]
“Die Kompanjiestuin in die sentrum van Kaapstad is die oudste openbare tuin in Suid-Afrika. Dit is amptelik in 1652 deur Hollandse settelaars gestig met die doel om voedsel te lewer, maar is 160 jaar gelede aan die publiek vir vrye besoek oopgestel …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Gebiedsgebondenheid [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
“By baie diere kom daar gebiedsgebondenheid voor, dit wil sê hulle bly lank en soms selfs hul hele lewe lank in 'n bepaalde gebied. Diere wat só 'n bepaalde afgebakende gebied bewoon, sal dan ook, wanneer nodig, die reg van toegang tot so 'n gebied …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Kompetisie (natuurverskynsel) [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
“Kompetisie is 'n wisselwerking waardeur albei betrokke organismes benadeel word. Kompetisie ontstaan wanneer 'n aantal organismes gelyktydig afhanklik is van die een of ander gemeenskaplike en beperkte hulpmiddel of bron. Enkele voorbeelde is die …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Nordpolen [People Category:
People and self (see more…)
]
“Nordpolen is die verhoognaam van die musikant Pelle Hellström van Sunnersta buite Uppsala (Swede). Hy is in 1985 gebore en het twee enkelspelers en een album, På Nordpolen, deur die platemaatskappy Sincerely Yours vrygestel …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Verantwoordelikheid [Society Category:
Society and social sciences (see more…)
]
“Verantwoordelikheid is die verpligting wat op die skouers van 'n persoon rus om 'n gegewe taak wat aan hom of haar opgedra is na sy of haar beste vermoë uit te voer of te verseker dat die taak voltooi word. Alhoewel gesag na ondergeskiktes gedelegeer kan …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Kubieke meter [Mathematics Category:
Mathematics and logic (see more…)
]
“Kubieke meter (m³) is 'n inhoudsmaat en stem ooreen met die inhoud van 'n kubus van 1 m lank, breed en hoog. 1 m³ stem ooreen met 1 000 liter …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Grégory Lemarchal [People Category:
People and self (see more…)
]
“Grégory Lemarchal was 'n Franse sanger en wenner van die vierde reeks van die realiteitstelevisieprogram Star Academy Frankryk, wat op die TF1-televisienetwerk uitgesaai is. Lemarchal is in La Tronche gebore, en naby Chambéry grootgemaak. Hy is die …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Songs I Wish I Had Written [Culture Category:
Culture, arts and entertainment (see more…)
]
“Songs I Wish I Had Written is 'n Sweedse platemaatskappy in Malmö wat platekontrakte met popmusici en -musiekgroepe soos The LK, Moto Boy, Gentle Touch, Le Sport, Regina en Unarmed Enemies het. Die maatskappy is 'n lid van The Swedish Model, 'n …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Disperis micrantha [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
“Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
See also: