Kompetisie (natuurverskynsel)
Kompetisie is 'n wisselwerking waardeur albei betrokke organismes benadeel word. Kompetisie ontstaan wanneer 'n aantal organismes gelyktydig afhanklik is van die een of ander gemeenskaplike en beperkte hulpmiddel of bron. Enkele voorbeelde is die kompetisie tussen diere met 'n beperkte voedselbron, watervoorraad, skuiling of voortplantingsruimte, en tussen plante om genoeg sonlig of groeiruimte te bekom. Kompetisie verskerp indien die behoeftes van die kompeterende organismes identies is en waaróm gekompeteer word, beperk is. Dit is veral die geval tussen organismes tussen dieselfde soort, omdat hul behoeftes dieselfde is.
- Meristeem
- 'n Meristeem is die weefsel waarin daar voortdurend nuwe selle gevorm word, en kom voor in die aktiewe groeistreke van die plant. In leketaal kan dit as die selfabriek van die plant beskou word. Die meristeem sluit ook die dele in waar die pas gevormde
- Verdamping
- Verdamping is 'n proses waarin 'n vloeistof in 'n gas of damp verander. Al die deeltjies van 'n stof is gedurig in 'n staat van beweging. Die intermolekulêre kragte hou die molekule van die vloeistof bymekaar. Die molekule beskik egter oor kinetiese
- Syfer
- 'n Syfer is 'n simbool wat gebruik word om die waarde van 'n getal mee voor te stel. In plaas daarvan om die woord een uit te skryf, kan 'n persoon byvoorbeeld die simbool 1 skryf
- Verbruiker
- 'n Verbruiker is 'n persoon wat die produkte en dienste koop wat deur sakeondernemings aangebied word. Verbruikers is 'n baie belangrike deel van die markomgewing. Ondernemings kan slegs sake doen wanneer daar verbruikers is wat die produk of diens van
- Loon
- 'n Loon is 'n tipe weeklikse vergoeding aan 'n werker
- Guillaume
- Guillaume is 'n Suid-Afrikaanse sanger. Hy het hoofsaaklik bekend geword na sy treffer "Da-idi
- Gebiedsgebondenheid
- By baie diere kom daar gebiedsgebondenheid voor, dit wil sê hulle bly lank en soms selfs hul hele lewe lank in 'n bepaalde gebied. Diere wat só 'n bepaalde afgebakende gebied bewoon, sal dan ook, wanneer nodig, die reg van toegang tot so 'n gebied
- Delphi-tegniek
- Die Delphi-tegniek is die stelselmatige versameling van deskundige menings/inligting om in voorspellings te gebruik. Groepe kom nie van aangesig tot aangesig bymekaar nie. Hierdie tegniek word gebruik om algemene probleme op te los waar daar verskuilde
- Onderneming
- 'n ‘’ervaring , sakeonderneming of besigheid, is 'n outonome/onafhanklike ekonomiese eenheid wat goedere en dienste binne 'n spesifieke ekonomiese stelsel produseer en lewer. Ondernemings is die nywerheid se punt van kontak met die verbruiker
- Wakanda
- Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos