Kompanjiestuin
Die Kompanjiestuin in die sentrum van Kaapstad is die oudste openbare tuin in Suid-Afrika. Dit is amptelik in 1652 deur Hollandse settelaars gestig met die doel om voedsel te lewer, maar is 160 jaar gelede aan die publiek vir vrye besoek oopgestel. Bykomend tot die rusbanke onder die reuse bome, sluit die Kompanjiestuin se besienswaardige bates verskeie histories en botanies waardevolle bome, 'n roostuin, 'n kruietuin, 'n visdam, 'n voëlhok, en 'n teehuis in. Van historiese belang is die Dellville Wood-gedenktuin, wat die lewensverlies van duisende Suid-Afrikaanse soldate gedurende die Eerste Wêreldoorlog in Frankryk herdenk. Die Kompanjiestuin is 'n gewilde oord waar opvoedkundige en kulturele gebeurtenisse gehou word en staan ook bekend as 'n bestemming waar troufoto's geneem word.
- Old Fort, Durban
- Old Fort is 'n fort in Durban wat in 1842 deur kaptein Thomas Smith se troepe opgerig is as deel van 'n sigbaarheidsveldtog deur die Britte wat wou keer dat die Nederlandse boere 'n republiek in Natal stig. Die fasiliteite is in 1858 uitgebrei om 'n
- Joule
- Die joule (J) is 'n energie-eenheid wat gebruik word om alle energie mee te meet. Dit is na die 19de-eeuse wetenskaplike James Prescott Joule vernoem
- Kompetisie (natuurverskynsel)
- Kompetisie is 'n wisselwerking waardeur albei betrokke organismes benadeel word. Kompetisie ontstaan wanneer 'n aantal organismes gelyktydig afhanklik is van die een of ander gemeenskaplike en beperkte hulpmiddel of bron. Enkele voorbeelde is die
- Gebiedsgebondenheid
- By baie diere kom daar gebiedsgebondenheid voor, dit wil sê hulle bly lank en soms selfs hul hele lewe lank in 'n bepaalde gebied. Diere wat só 'n bepaalde afgebakende gebied bewoon, sal dan ook, wanneer nodig, die reg van toegang tot so 'n gebied
- Knysna-olifant
- Die Knysna-olifante is 'n byna uitgestorwe, geïsoleerde populasie van Savanne-olifante wat in die Knysnabos aangetref word. Gouna, gepaard met die aanliggende Diepwalle-, Buffelsnek- en Knysnabos, vorm deel van die gebied wat deur die laaste oorblywende
- Hoender
- 'n Hoender is 'n makgemaakte voël, meer spesifiek pluimvee. Hulle word gewoonlik deur boere as lewende hawe aangehou, wat beteken dat hulle geteel word sodat hul vleis of eiers geëet kan word
- Jane Eyre
- Jane Eyre is 'n beroemde en invloedryke roman deur die Engelse skryfster Charlotte Brontë. Dit is in 1847 in Londen met die titel Jane Eyre deur Smith, Elder & Co. gepubliseer. Die roman het in dieselfde jaar verskyn as Charlotte Bontë se suster, Emily
- Spraak
- Spraak is wanneer klanke of gebare gemaak word sodat twee of meer individue met mekaar kan kommunikeer. Hierdie kommunikasie kan óf verbaal wees, soos wanneer mense woorde gebruik om te kommunikeer, of dit kan nie-verbaal wees, wanneer 'n individu sekere
- Abdullah Ibrahim
- Abdullah Ibrahim, voorheen bekend as Adolph Johannes Brand en as Dollar Brand, is 'n bekende Suid-Afrikaanse pianis en komponis. Sy musiek weerspieël die baie musikale invloede van sy jeug in die multikulturele hawe-areas van Kaapstad, en strek van
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos