Songs I Wish I Had Written
Songs I Wish I Had Written is 'n Sweedse platemaatskappy in Malmö wat platekontrakte met popmusici en -musiekgroepe soos The LK, Moto Boy, Gentle Touch, Le Sport, Regina en Unarmed Enemies het. Die maatskappy is 'n lid van The Swedish Model, 'n organisasie van sewe Sweedse musieketikette wat die internet as verspreidingskanaal hoog ag. Die etiket is in 2005 gestig en die huidige HUB van Songs I Wish I Had Written is Martin J. Thörnkvist.
- Kubieke meter
- Kubieke meter (m³) is 'n inhoudsmaat en stem ooreen met die inhoud van 'n kubus van 1 m lank, breed en hoog. 1 m³ stem ooreen met 1 000 liter
- Poney Express
- Poney Express is 'n musiekgroep vanuit Frankryk. Hul debuutalbum, Daisy Street, is op 31 Maart 2008 vrygestel. Die musiek van hierdie album klink op die klanke van groepe soos Belle & Sebastian, Violent Femmes en Dominique A. Die groep se tweede album is
- Verantwoordelikheid
- Verantwoordelikheid is die verpligting wat op die skouers van 'n persoon rus om 'n gegewe taak wat aan hom of haar opgedra is na sy of haar beste vermoë uit te voer of te verseker dat die taak voltooi word. Alhoewel gesag na ondergeskiktes gedelegeer kan
- Hey Hey It's Esther Blueburger
- Hey Hey It's Esther Blueburger is 'n onafhanklike 2008se Australiese tienerkomediedrama-rolprent, geskryf en regisseer deur die debuutrolprentmaakster Cathy Randall, met akteurs Danielle Catanzariti, Toni Collette, Keisha Castle-Hughes en Jonny Pasvolsky
- Håkan Hellström
- Håkan Hellström is 'n Sweedse musikant. hy het sy deurbraak in Swede in 2000 gemaak met sy snit "Känn Ingen Sorg För Mig Göteborg". In 2005 het hy sy vierde album uitgereik, genaamd Nåt Gammalt, Nåt Nytt, Nåt Lånat, Nåt Blått, wat 'n
- Trom
- Die trom is 'n lid van die perkussiefamilie van musiekinstrumente en word tegnies onder die membranofone geklassifiseer. Tromme bestaan minstens uit een membraan, wat die tromkop of tromvel heet, wat oor 'n holte gestrek is en deur die speler se hande of
- Die Seks
- Die Seks is 'n Afrikaanse musiekgroep van Bellville in die Wes-Kaap. Die Seks bestaan uit Christo van Wyk, Nicolaas van Wyk, Dewald Gerber, Calvin Siderfin, en Pieter Fabricius. Die groep is in die middel van 2007 begin en het 'n debuut-EP, Geeste van
- The Unicorns
- The Unicorns was 'n indiepopmusiekgroep vanuit Montreal, Quebec (Kanada) wat in Desember 2000 deur Nicholas Thorburn en Alden Penner gevorm is en later deur Jamie Thompson in Desember 2003 aangevul is
- Orchestre de Paris
- Die Orchestre de Paris is 'n Franse orkes wat in 1967 gestig is en in Parys gebaseer is. Die huidige musiekdirekteur is Christoph Eschenbach. Die meeste konserte word by die Salle Pleyel gehou. In 1967, nadat die Orchestre de la Société des Concerts du
- Sinéad O'Connor
- Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met