Joule
Die joule (J) is 'n energie-eenheid wat gebruik word om alle energie mee te meet. Dit is na die 19de-eeuse wetenskaplike James Prescott Joule vernoem.
- Gebiedsgebondenheid
- By baie diere kom daar gebiedsgebondenheid voor, dit wil sê hulle bly lank en soms selfs hul hele lewe lank in 'n bepaalde gebied. Diere wat só 'n bepaalde afgebakende gebied bewoon, sal dan ook, wanneer nodig, die reg van toegang tot so 'n gebied
- Liter
- Die liter is 'n maateenheid wat gelyk is aan 1 dm3 (een kubieke desimeter, waar een desimeter gelyk is aan 10 cm). Dit is ook gelyk aan 1 000 cm3 of 10-3 m3. Die liter is 'n eenheid wat in die Internasionale Stelsel van Eenhede gebruik word. Die naam
- Kompetisie (natuurverskynsel)
- Kompetisie is 'n wisselwerking waardeur albei betrokke organismes benadeel word. Kompetisie ontstaan wanneer 'n aantal organismes gelyktydig afhanklik is van die een of ander gemeenskaplike en beperkte hulpmiddel of bron. Enkele voorbeelde is die
- Kompanjiestuin
- Die Kompanjiestuin in die sentrum van Kaapstad is die oudste openbare tuin in Suid-Afrika. Dit is amptelik in 1652 deur Hollandse settelaars gestig met die doel om voedsel te lewer, maar is 160 jaar gelede aan die publiek vir vrye besoek oopgestel
- Shelflife Records
- Shelflife Records is 'n platemaatskappy wat in Portland en San Francisco in die VSA gebaseer is en deur Ed Mazzucco en Matthew Bice bestuur word. Die platemaatskappy het al ooreenkomste met groepe soos Days, Acid House Kings en The Radio Dept. gehad
- Lugdruk
- Lugdruk is die krag wat deur die gewig van die atmosfeer op die aarde se oppervlak uitgeoefen word. Die atmosfeer kan nie in die ruimte wegdryf nie, omdat dit deur die aarde se swaartekrag "vasgehou" word. Die helfte van die atmosfeer se masse is in die
- Björn Dixgård
- Björn Hans-Erik Kihlberg Dixgård is 'n Sweedse musikant en kitaarspeler, mees bekend vir sy rol in hierdie velde vir die Sweedse musiekgroep Mando Diao. Dixgård het grootgeword in Hytting, Rommehed, en Bro in Borlänge. Hy skryf vele liedjies vir Mando
- Homokinetiese koppeling
- 'n Homokinetiese koppeling, konstantesnelheidslasas, Rzeppa-as of kortweg homokineet word veral gebruik as onderdeel van 'n knikbare aandryfas in onder andere motorvoertuie. Dit staan in Engels bekend as 'n Constant-velocity joint, kortweg CV joint
- Lepton
- Lepton is 'n Griekse woord wat klein of liggewig beteken. In die fisika is dit die versamelnaam vir sekere fundamentele kwantumdeeltjies soos die elektron, die muon, die tau en die neutrino. Dit lyk of hierdie tweede familie van elementêre deeltjies ook
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos