Gebiedsgebondenheid
By baie diere kom daar gebiedsgebondenheid voor, dit wil sê hulle bly lank en soms selfs hul hele lewe lank in 'n bepaalde gebied. Diere wat só 'n bepaalde afgebakende gebied bewoon, sal dan ook, wanneer nodig, die reg van toegang tot so 'n gebied verdedig. Soms geld territorialiteit net ten opsigte van voortplanting, byvoorbeeld 'n nes op 'n bepaalde plek. Dikwels geld dit vir voortplanting én voeding of net vir voeding. Dit is egter duidelik dat territorialiteit 'n belangrike rol in die uitskakeling van kompetisie tussen organismes speel deurdat dit individue of groepe territoriaal beter spasieer. Hierdie verskynsel is oral in die natuur opvallend en kan maklik tydens beplande ekologiese studies waargeneem word.
- Bemarking as sakefunksie in ondernemings
- Die bemarkingsfunksie van 'n onderneming is verantwoordelik vir die prysvasstelling, verspreiding en advertering en bemarking van produkte of dienste. Dit behels ál die aktiwiteite wat bydra om die produk aan die verbruiker bekend te stel. Dié
- Gifstofmisbruik
- Die misbruik van gifstowwe is die onoordeelkundige en onverantwoordelike gebruik daarvan is n probleem van redelike onlangse oorsprong. Plante wat verbou word, is in baie gevalle onderhewig aan aanvalle deur verskillende diere, soos insekte. Dit is ook
- Geskiedenis van Westerse literatuur
- Westerse literatuur het hoofsaaklik in Wes-Europa ontstaan, waar dit weer op twee verskillende tye en twee plekke begin ontwikkel het
- Veiligheidsgordel
- 'n Veiligheidsgordel is 'n gordel wat ontwerp is om die insittende van 'n voertuig teen gevaarlike beweging, wat deur 'n botsing of 'n skielike vermindering van spoed veroorsaak word, te beskerm. As deel van 'n algehele stelsel van 'n
- Topbestuur
- Topbestuur is die hoogste bestuursvlak in ondernemings, bestaande uit direkteure, hoofbestuurders, uitvoerende hoofde, lede, vennote of net 'n eienaar. Hierdie topbestuur word aangestel volgens hul vermoë as leiers, bestuurders en beplanners van 'n
- Vaardigheidsontwikkeling
- Vaardigheidsontwikkeling is 'n benadering wat daarop mik om 'n raamwerk te voorsien om werkplek- en sektorale strategieë te ontwikkel en te implementeer ten einde die vaardighede van werkers te verbeter. Deel van die strategie is 'n heffing vir die
- Nödslakt
- Nödslakt is 'n musiekgroep wat in 2004 in Dals Långed, Dalsland, Swede tot stand gekom het en vinnige hardcore-punkmusiek maak. Die groep word deur 'n vrou, Anna, gefront en ten spyte van hul politieke opinies en Amri-Miret-agtige stem, het hulle bykans
- Middelbestuur
- Middelbestuur is die gedeelte van ondernemings wat die hoofde van die verskillende afdelings uitmaak. Middelbestuur doen verantwoording aan die topbestuur, en bestaan gewoonlik uit, onder meer, menslike hulpronne-, verkoops-, aankoop-, en
- Johnny Neon
- Johnny Neon is 'n musiekgroep van Suid-Afrika. Die groep is aanvanklik onder die naam The Hot Lips begin as 'n kreatiewe uitlaat vir die Kaapstadse grafiese ontwerper en kunstenaar Johnny Kotze. Tussen 2004 en 2006 het Kotze, wat deur rock, pop en punk beïnvloed
- Erepsia patula
- Erepsia patula is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Wellington tot by Somerset-Wes, insluitende die Kaapse Skiereiland voor. Daar is tien populasies bekend in 'n voorkomsgebied van 3500