Nordpolen

Nordpolen is die verhoognaam van die musikant Pelle Hellström van Sunnersta buite Uppsala (Swede). Hy is in 1985 gebore en het twee enkelspelers en een album, På Nordpolen, deur die platemaatskappy Sincerely Yours vrygestel.
The Brian Jonestown Massacre
The Brian Jonestown Massacre is 'n musiekgroep wat in 1990 in San Francisco, Kalifornië (VSA) tot stand gekom het met die lede Anton Newcombe, Matt Hollywood, Ricky Maymi, Patrick Straczek, en Travis Threlkel
Haffi Haff
Haffi Haff is 'n musikant vanuit Reykjavik, Ysland. Hy het eerste mediadekking in 2008 ontvang vir sy deelname aan die Eurovision Song Contest se voorseleksie vir Ysland, waar hy die snit "The wiggle wiggle song" opgevoer het en Mercedes Club "Ho ho ho we
Gaspard Ulliel
Gaspard Ulliel was 'n Franse rolprentakteur. Hy het in die laat 1990's en vroeë 2000's in televisierolprente begin verskyn voordat hy as 'n rolprentakteur in Frankryk bekend geword het. Hy het onder meer die titelrol in die rillerrolprent Hannibal Rising
The Reader
The Reader (2008) is 'n Amerikaanse dramarolprent wat op die Duitse roman genaamd Der Vorleser, deur Bernhard Schlink, gebaseer is. Die rolprentweergawe is deur draaiboekskrywer en dramaturg David Hare geskryf en deur Stephen Daldry geregisseer. Ralph
Matthew Perry
Matthew Perry is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fools Rush In (1997) en The Whole Nine Yards (2000), en in die televisiereekse Friends (1994) en Studio 60 on the Sunset Strip (2006
Jac Blanc
Jac Blanc is 'n Suid-Afrikaanse sanger, liedskrywer, en kitaarspeler vanuit George, Wes-Kaap. Sy musiek word beskryf as hoofstroom poprock met aansteeklike melodieë. Sy lirieke handel oor die lewe, verlies, en liefde
Unfucked Pussy
Unfucked Pussy was 'n Sweedse kunstegroep bestaande uit Joanna Rytel en Fia-Stina Sandlund wat politiese en feministiese kunsaktivisme en ander kunsaktiwiteite uitgevoer het. Die twee lede het tydens 'n kursus in kuns en humor aan Konstfack, die
Verantwoordelikheid
Verantwoordelikheid is die verpligting wat op die skouers van 'n persoon rus om 'n gegewe taak wat aan hom of haar opgedra is na sy of haar beste vermoë uit te voer of te verseker dat die taak voltooi word. Alhoewel gesag na ondergeskiktes gedelegeer kan
Kubieke meter
Kubieke meter (m³) is 'n inhoudsmaat en stem ooreen met die inhoud van 'n kubus van 1 m lank, breed en hoog. 1 m³ stem ooreen met 1 000 liter
Juana María de los Dolores de León Smith
Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie