Grégory Lemarchal
Grégory Lemarchal was 'n Franse sanger en wenner van die vierde reeks van die realiteitstelevisieprogram Star Academy Frankryk, wat op die TF1-televisienetwerk uitgesaai is. Lemarchal is in La Tronche gebore, en naby Chambéry grootgemaak. Hy is die eerste kind van moeder Laurence en Vader Pierre Lemarchal en het een suster, Leslie. Op die ouderdom van twintig maande is hy met die oorerflike siekte sistiese fibrose gediagnoseer.
- Zak van Niekerk
- Izak Jacobus Marthinus van Niekerk was 'n Afrikaanse sanger en musikant wat ligte vermaakliedjies gesing en die mondfluitjie bespeel het. Hy was bekend vir treffers soos Lekkerkry, Ramkat, Lekker in Suid-Afrika, Jantjie de Wet en Borrels In My Bier
- Roma Ryan
- Roma Shane Ryan is 'n skryfster, digter en liriekeskryfster en woon tans in Artane, Dublin, Ierland, met haar eggenoot Nicky Ryan
- Patrick Wolf
- Patrick Wolf is 'n musikant uit Suid-Londen (Engeland). Wolf bespeel 'n verskeidenheid instrumente, waaronder harp, klarinet, klawesimbel, kitaar, klavier, outoharp, orrel, Appalagiese dulcimer, klavikord, harmonium, trekklavier, theremin, ukelele
- Sissel Kyrkjebø
- Sissel Kyrkjebø, ook bekend as bloot Sissel, is 'n Noorse sopraan
- Verantwoordelikheid
- Verantwoordelikheid is die verpligting wat op die skouers van 'n persoon rus om 'n gegewe taak wat aan hom of haar opgedra is na sy of haar beste vermoë uit te voer of te verseker dat die taak voltooi word. Alhoewel gesag na ondergeskiktes gedelegeer kan
- Trom
- Die trom is 'n lid van die perkussiefamilie van musiekinstrumente en word tegnies onder die membranofone geklassifiseer. Tromme bestaan minstens uit een membraan, wat die tromkop of tromvel heet, wat oor 'n holte gestrek is en deur die speler se hande of
- Håkan Hellström
- Håkan Hellström is 'n Sweedse musikant. hy het sy deurbraak in Swede in 2000 gemaak met sy snit "Känn Ingen Sorg För Mig Göteborg". In 2005 het hy sy vierde album uitgereik, genaamd Nåt Gammalt, Nåt Nytt, Nåt Lånat, Nåt Blått, wat 'n
- Kubieke meter
- Kubieke meter (m³) is 'n inhoudsmaat en stem ooreen met die inhoud van 'n kubus van 1 m lank, breed en hoog. 1 m³ stem ooreen met 1 000 liter
- Locnville
- Locnville is 'n Suid-Afrikaanse musiekduo wat uit die Kaapse jongelinge en tweelingbroers Brian en Andrew Chaplin bestaan. Die duo is in die Verenigde State gebore, alhoewel hul vader Suid-Afrikaans is en hulle vir die grootste deel van hul lewens in Suid
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos