Zaragoza
Zaragoza [Geography Category:
Geography and places (see more…)
]

The hidden information behind the Wikipedia page
Words that matter
The most important words from all discussions
pilarzaragozaaragónaljaferíaseospanjeebrogállegohuervamonegrosθaɾaˈɣoθabasílicamudéjararagonesedelfiestassaragossagebouegelykstaantakrivierebasiliekberggebiedelandskapsvormelieweweiveldewêrelderfenisbevolkinghartlandonsevoortreflikebosseboukunsfeestekatedraalkookkunswoestynargitektoniesedigteerfenisgelyknamigegelysgerekenoutonomepaleisstadunescovalleikulturelevoorbeeldewissel
ConflictThe instability of information (see more…)
Recent
Low conflict
High conflict

Historical trend (2013 - 2023)

AngerThe anger level of people (see more…)
Recent
Small anger
Big anger

Historical trend (2013 - 2023)

“Zaragoza [θaɾaˈɣoθa], in ander tale dikwels ook Saragossa genoem, is die administratiewe hoofstad van die gelyknamige provinsie en die Outonome Gemeenskap van Aragón in Spanje met 'n bevolking van meer as 675 000 wat gelykstaan aan sowat die helfte van die totale Aragonese bevolking. Zaragoza is die vyfde grootste stad in Spanje. …” (Wikipedia) (Wikipedia translated)
GLOBAL
(IN ALL WIKIPEDIA)

Top 1000 of the year

(2014, 2016, 2017, 2023)
LOCAL
(in category GEOGRAPHY Category:
Geography and places (see more…)
)


Top 1000 of the year

(2013, 2014, 2015, 2016, 2017, 2018, 2019, 2020, 2021, 2022, 2023)
GLOBAL
(IN ALL WIKIPEDIA)

Top 1000 of the year

(2014, 2016, 2017, 2023)
LOCAL
(in category GEOGRAPHY Category:
Geography and places (see more…)
)


Top 1000 of the year

(2013, 2014, 2015, 2016, 2017, 2018, 2019, 2020, 2021, 2022, 2023)
The pages that are socially close
Britse Ambassade in Berlyn [Geography Category:
Geography and places (see more…)
]
Britse Ambassade in Berlyn
“Die Britse Ambassade in Berlyn is die hoofsetel van die Verenigde Koninkryk se diplomatieke sending in die Bondsrepubliek Duitsland. Dit is geleë in die stadsdistrik Mitte in Wilhelmstraße 70-71, naby die Hotel Adlon en die Brandenburgse Poort. Die …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Mission Earth [Culture Category:
Culture, arts and entertainment (see more…)
]
Mission Earth
“Mission Earth is 'n wetenskapsfiksie-roman wat deur L. Ron Hubbard (1911–1986), stigter van die Kerk van Sciëntologie, geskryf en in tien boekdele gepubliseer is. Hubbard is drie maande ná die publikasie van die eerste boekdeel oorlede sodat die nege …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Luciafees [Culture Category:
Culture, arts and entertainment (see more…)
]
Luciafees
“Die Luciafees, wat volgens ou tradisies veral in Swede en op die Italiaanse eiland Sisilië op 13 Desember gevier word, lui saam met Advent die Kersfeestyd in. Luciadag is nogtans geen openbare vakansiedag in Swede nie …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
London Borough of Hackney [Geography Category:
Geography and places (see more…)
]
London Borough of Hackney
“Hackney, amptelik die London Borough of Hackney, is een van die distrikte in die middestad van Londen met 'n oppervlakte van 18 km² en 'n bevolking van sowat 'n kwartmiljoen. Die distrik, wat net noord van die City of London en Tower Hamlets geleë is en …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Balte [Geography Category:
Geography and places (see more…)
]
Balte
“Die term Balte het twee verskillende betekenisse, afhangende daarvan of dit in 'n geografies-politiese of 'n taalkundig-etnografiese konteks gebruik word. Dit kan verwys nadie bewoners van die drie Baltiese lande langs die Oossee - Litaue, Letland en …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Stille Rewolusie [History Category:
History and events (see more…)
]
Stille Rewolusie
“Die Stille Rewolusie was 'n tydperk van ingrypende maatskaplike, politieke, ekonomiese en sosiale omwentelinge in Kanada se Franssprekende provinsie Quebec. Dié ietwat paradoksale term, wat vir die eerste keer deur 'n anonieme artikelskrywer in die …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Museumdorp Düppel [Culture Category:
Culture, arts and entertainment (see more…)
]
Museumdorp Düppel
“Die Museumdorp Düppel is 'n opelugmuseum wat in 1975 naby die natuurbewaringsgebied Krummes Fenn in die destydse Berlynse distrik Zehlendorf gestig is. Die museum, wat deel uitmaak van die Stiftung Stadtmuseum Berlin, is 'n poging om 'n hele dorp met sy …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Ann Cleeves [People Category:
People and self (see more…)
]
Ann Cleeves
“Ann Cleeves is 'n Britse skryfster van misdaadromans. In 2006 is die Duncan Lawrie Dagger, een van die belangrikste literêre pryse vir misdaadfiksie, aan Ann Cleeves toegeken vir haar roman Raven Black. Sy is 'n lid van Murder Squad, 'n Britse sirkel van …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Sekondêre Skool Delta [Geography Category:
Geography and places (see more…)
]
Sekondêre Skool Delta
“Die Sekondêre Skool Delta is 'n openbare skool in Olympia, 'n stadsdeel van die Namibiese hoofstad Windhoek. Dit het tot en met 1990 bekend gestaan as Deutsche Oberschule Windhoek (DOSW …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Samogities [Geography Category:
Geography and places (see more…)
]
Samogities
“Samogities word soms as 'n taal van Litaue beskou en soms as 'n dialek van Litaus, die amptelike taal van Litaue. Samogities word veral in Wes-Litaue in die historiese streek Samogitië deur sowat 500 000 mense gepraat …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
See also: