London Borough of Hackney
Hackney, amptelik die London Borough of Hackney, is een van die distrikte in die middestad van Londen met 'n oppervlakte van 18 km² en 'n bevolking van sowat 'n kwartmiljoen. Die distrik, wat net noord van die City of London en Tower Hamlets geleë is en in die ooste deur die River Lea begrens word, het oorspronklik deel uitgemaak van die historiese graafskap Middlesex.
- Zaragoza
- Zaragoza [θaɾaˈɣoθa], in ander tale dikwels ook Saragossa genoem, is die administratiewe hoofstad van die gelyknamige provinsie en die Outonome Gemeenskap van Aragón in Spanje met 'n bevolking van meer as 675 000 wat gelykstaan aan sowat die helfte
- Mission Earth
- Mission Earth is 'n wetenskapsfiksie-roman wat deur L. Ron Hubbard (1911–1986), stigter van die Kerk van Sciëntologie, geskryf en in tien boekdele gepubliseer is. Hubbard is drie maande ná die publikasie van die eerste boekdeel oorlede sodat die nege
- Britse Ambassade in Berlyn
- Die Britse Ambassade in Berlyn is die hoofsetel van die Verenigde Koninkryk se diplomatieke sending in die Bondsrepubliek Duitsland. Dit is geleë in die stadsdistrik Mitte in Wilhelmstraße 70-71, naby die Hotel Adlon en die Brandenburgse Poort. Die
- Sekondêre Skool Delta
- Die Sekondêre Skool Delta is 'n openbare skool in Olympia, 'n stadsdeel van die Namibiese hoofstad Windhoek. Dit het tot en met 1990 bekend gestaan as Deutsche Oberschule Windhoek (DOSW
- Luciafees
- Die Luciafees, wat volgens ou tradisies veral in Swede en op die Italiaanse eiland Sisilië op 13 Desember gevier word, lui saam met Advent die Kersfeestyd in. Luciadag is nogtans geen openbare vakansiedag in Swede nie
- Oostenrykse Duits
- Die taalkundige term Oostenrykse Duits verwys na die standaardvariëteit van Duits in Oostenryk. Hieronder val sowel variëteite van Duits wat eie is aan streke van Oostenryk of die hele land, mits hulle as deel van die standaardtaal beskou word, asook
- Karlovy Vary
- Karlovy Vary, geleë in die weste van Tsjeggië, is een van die bekendste en mees tradisieryke hersteloorde ter wêreld. Saam met twee ander hersteloorde – Františkovy Lázně (Franzensbad) en Mariënbad – vorm Karlovy Vary die hartland van die
- Villa Tugendhat
- Villa Tugendhat is 'n privaat woonhuis wat volgens 'n ontwerp van die Duits-Amerikaanse argitek Ludwig Mies van der Rohe (1886–1969) tussen 1929 en 1930 vir die entrepreneurs-egpaar Fritz en Grete Tugendhat, die ouers van die Duitse filosoof Ernst
- Františkovy Lázně
- Františkovy Lázně is 'n stad en hersteloord in die sogenaamde Wes-Boheemse Driehoek van Mineraal- en Warmbaddens in Tsjeggië, sowat vyf kilometer noord van Cheb in die administratiewe distrik Okres Cheb, met 'n bevolking van meer as 5 500. Saam met
- Samogities
- Samogities word soms as 'n taal van Litaue beskou en soms as 'n dialek van Litaus, die amptelike taal van Litaue. Samogities word veral in Wes-Litaue in die historiese streek Samogitië deur sowat 500 000 mense gepraat