Samogities
Samogities word soms as 'n taal van Litaue beskou en soms as 'n dialek van Litaus, die amptelike taal van Litaue. Samogities word veral in Wes-Litaue in die historiese streek Samogitië deur sowat 500 000 mense gepraat.
- Letgallies
- Die term Letgallies kan na twee verskillende tale verwys:Die taal van die Letgalle in 'n deel van die huidige Letland. Letgallies het aan die oostelike groep van die Baltiese tale binne die Indo-Europese tale behoort. Histories het Lets ontwikkel uit
- Dressed to Kill
- Dressed to Kill is 'n album van KISS wat in 1975 vrygestel is
- Rock and Roll Over
- Rock and Roll Over is 'n album van KISS wat in 1976 vrygestel is
- Lughawe Chu Lai
- Lughawe Chu Lai is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 15 km suid van Tam Kyt, in die provinsie Quang Nam en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines
- Babez For Breakfast
- Babez For Breakfast is 'n album van Lordi wat in 2010 vrygestel is
- Silesiese Duits
- Silesiese Duits is 'n groep dialekte van die Oos-Middelduitse tak van die Germaanse taalfamilie. Silesiese Duits is 'n taal wat meestal deur mense in Silesië in Pole gepraat word, maar ook in Duitsland (Opperlausitz) en Tsjeggië
- Destroyer
- Destroyer is 'n album van KISS wat in 1976 vrygestel is
- Lughawe Pleiku
- Lughawe Pleiku is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 10 km suid van Pleiku, in die provinsie Gia Lai en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines
- Supersterre
- Supersterre is 'n Afrikaanse televisieprogram en musiekkompetisie wat op SABC2 uitgesaai word. Die aanbieders is Patricia Lewis en Brandon October. Die wenner van die kompetisie kry 'n platekontrak met Sony BMG en 'n kontantprys van R100 000. Bekende
- Laws in Wales Acts 1535 and 1542
- Die Laws in Wales Acts 1535 and 1542 was twee Parlementêre Wette wat in 1535 en 1542 deur onderskeidelik die Parlement van Engeland en die Parlement van Wallis aanvaar is. Die wette het die Treaty of Union wat tussen die twee state onderhandel is