Sekondêre Skool Delta

Die Sekondêre Skool Delta is 'n openbare skool in Olympia, 'n stadsdeel van die Namibiese hoofstad Windhoek. Dit het tot en met 1990 bekend gestaan as Deutsche Oberschule Windhoek (DOSW).
Villa Tugendhat
Villa Tugendhat is 'n privaat woonhuis wat volgens 'n ontwerp van die Duits-Amerikaanse argitek Ludwig Mies van der Rohe (1886–1969) tussen 1929 en 1930 vir die entrepreneurs-egpaar Fritz en Grete Tugendhat, die ouers van die Duitse filosoof Ernst
Mission Earth
Mission Earth is 'n wetenskapsfiksie-roman wat deur L. Ron Hubbard (1911–1986), stigter van die Kerk van Sciëntologie, geskryf en in tien boekdele gepubliseer is. Hubbard is drie maande ná die publikasie van die eerste boekdeel oorlede sodat die nege
Orrefors Kosta Boda
Orrefors Kosta Boda AB is 'n Sweedse onderneming wat gevorm is nadat die vroeër selfstandige glasfabrieke Orrefors, Kosta, Boda en Åfors in die sogenaamde "Glasryk" van die Suid-Sweedse provinsie Småland saamgesmelt het. Die onderneming maak sedert
Noordkanaal
Die Noordkanaal is die seestraat wat die noordooste van Ierland van Suidwes-Skotland skei. Dit verbind die Ierse See met die Atlantiese Oseaan en maak deel uit van die seegebied wat deur die Internasionale Hidrografiese Organisasie (IHO) amptelik
Františkovy Lázně
Františkovy Lázně is 'n stad en hersteloord in die sogenaamde Wes-Boheemse Driehoek van Mineraal- en Warmbaddens in Tsjeggië, sowat vyf kilometer noord van Cheb in die administratiewe distrik Okres Cheb, met 'n bevolking van meer as 5 500. Saam met
Helene Tursten
Helene Tursten is 'n Sweedse skryfster van misdaadromans wat veral met haar Inspekteur Irene Huss-reeks bekendheid verwerf het. Hierdie reeks is al in 'n aantal tale, waaronder Engels, Duits en Noors, vertaal en verfilm. Sy woon tans met haar eggenoot
Newsweek
Newsweek is 'n Amerikaanse nuustydskrif wat weekliks in New York verskyn en in die Verenigde State asook internasionaal versprei word. Dit is die tweede grootste weeklikse nuustydskrif in die VSA na Time en word in vier Engelse asook twaalf globale
Håkan Nesser
Håkan Nesser is 'n Sweedse skrywer van speurverhale. Hy woon met sy vrou Elke en sy twee kinders sedert Augustus 2006 in Greenwich Village
Fjodor Otsep
Fjodor Aleksandrowitsj Otsep was 'n Russiese regisseur en draaiboekskrywer
Samogities
Samogities word soms as 'n taal van Litaue beskou en soms as 'n dialek van Litaus, die amptelike taal van Litaue. Samogities word veral in Wes-Litaue in die historiese streek Samogitië deur sowat 500 000 mense gepraat