Luciafees
Die Luciafees, wat volgens ou tradisies veral in Swede en op die Italiaanse eiland Sisilië op 13 Desember gevier word, lui saam met Advent die Kersfeestyd in. Luciadag is nogtans geen openbare vakansiedag in Swede nie.
- Anglo-Iere
- Anglo-Iere is 'n term wat veral in die 19de en vroeë 20ste eeu gebruik is om na 'n bevoorregte maatskaplike klas in Ierland te verwys wat uit die nakomelinge van Protestantse Engelse setlaars bestaan het, die sogenaamde Protestant Ascendancy. Hulle was
- Zaragoza
- Zaragoza [θaɾaˈɣoθa], in ander tale dikwels ook Saragossa genoem, is die administratiewe hoofstad van die gelyknamige provinsie en die Outonome Gemeenskap van Aragón in Spanje met 'n bevolking van meer as 675 000 wat gelykstaan aan sowat die helfte
- Britse Ambassade in Berlyn
- Die Britse Ambassade in Berlyn is die hoofsetel van die Verenigde Koninkryk se diplomatieke sending in die Bondsrepubliek Duitsland. Dit is geleë in die stadsdistrik Mitte in Wilhelmstraße 70-71, naby die Hotel Adlon en die Brandenburgse Poort. Die
- Zugspitze
- Die Zugspitze is die hoogste bergpiek van die Wetterstein-bergreeks in die oostelike Alpe en ook die hoogste punt van Duitsland met 2 962 meter bo seevlak. Die Zugspitz-massief is suidwes van Garmisch-Partenkirchen in die Duitse deelstaat Beiere en in
- Artūras Barysas
- Artūras Barysas „Baras“ was 'n Litause kunstenaar. Barysas - 'n verteenwoordiger van die Avantgarde-beweging - was as akteur, regisseur en musikus werksaam
- Karlovy Vary
- Karlovy Vary, geleë in die weste van Tsjeggië, is een van die bekendste en mees tradisieryke hersteloorde ter wêreld. Saam met twee ander hersteloorde – Františkovy Lázně (Franzensbad) en Mariënbad – vorm Karlovy Vary die hartland van die
- Hiberno-Engels
- Hiberno‐Engels is die Engelse dialek wat in Ierland gebesig word. Dit word gewoonlik in twee hoofgroepe verdeel:Suidelike Hiberno-Engels met 'n sterk invloed van Suidelike Britse Engels, en Noordelike Hiberno-Engels met 'n sterk Skots-Engelse invloed
- Petersen Automotive Museum
- Die Petersen Automotive Museum is een van die wêreld se grootste motormuseums, geleë in Los Angeles, Kalifornië in die stadsbuurt Miracle Mile in Wilshire Boulevard, waar dit deel uitmaak van die sogenaamde Museum Row - 'n kompleks van museums en
- Balte
- Die term Balte het twee verskillende betekenisse, afhangende daarvan of dit in 'n geografies-politiese of 'n taalkundig-etnografiese konteks gebruik word. Dit kan verwys nadie bewoners van die drie Baltiese lande langs die Oossee - Litaue, Letland en
- Samogities
- Samogities word soms as 'n taal van Litaue beskou en soms as 'n dialek van Litaus, die amptelike taal van Litaue. Samogities word veral in Wes-Litaue in die historiese streek Samogitië deur sowat 500 000 mense gepraat