Mission Earth

Mission Earth is 'n wetenskapsfiksie-roman wat deur L. Ron Hubbard (1911–1986), stigter van die Kerk van Sciëntologie, geskryf en in tien boekdele gepubliseer is. Hubbard is drie maande ná die publikasie van die eerste boekdeel oorlede sodat die nege oorblywende boekdele postuum deur Bridge Publications, die Kerk van Sciëntologie se uitgewery vir Noord-Amerika, gepubliseer is.
Sekondêre Skool Delta
Die Sekondêre Skool Delta is 'n openbare skool in Olympia, 'n stadsdeel van die Namibiese hoofstad Windhoek. Dit het tot en met 1990 bekend gestaan as Deutsche Oberschule Windhoek (DOSW
Villa Tugendhat
Villa Tugendhat is 'n privaat woonhuis wat volgens 'n ontwerp van die Duits-Amerikaanse argitek Ludwig Mies van der Rohe (1886–1969) tussen 1929 en 1930 vir die entrepreneurs-egpaar Fritz en Grete Tugendhat, die ouers van die Duitse filosoof Ernst
Oostenrykse Duits
Die taalkundige term Oostenrykse Duits verwys na die standaardvariëteit van Duits in Oostenryk. Hieronder val sowel variëteite van Duits wat eie is aan streke van Oostenryk of die hele land, mits hulle as deel van die standaardtaal beskou word, asook
Karlovy Vary
Karlovy Vary, geleë in die weste van Tsjeggië, is een van die bekendste en mees tradisieryke hersteloorde ter wêreld. Saam met twee ander hersteloorde – Františkovy Lázně (Franzensbad) en Mariënbad – vorm Karlovy Vary die hartland van die
Orrefors Kosta Boda
Orrefors Kosta Boda AB is 'n Sweedse onderneming wat gevorm is nadat die vroeër selfstandige glasfabrieke Orrefors, Kosta, Boda en Åfors in die sogenaamde "Glasryk" van die Suid-Sweedse provinsie Småland saamgesmelt het. Die onderneming maak sedert
Zaragoza
Zaragoza [θaɾaˈɣoθa], in ander tale dikwels ook Saragossa genoem, is die administratiewe hoofstad van die gelyknamige provinsie en die Outonome Gemeenskap van Aragón in Spanje met 'n bevolking van meer as 675 000 wat gelykstaan aan sowat die helfte
Františkovy Lázně
Františkovy Lázně is 'n stad en hersteloord in die sogenaamde Wes-Boheemse Driehoek van Mineraal- en Warmbaddens in Tsjeggië, sowat vyf kilometer noord van Cheb in die administratiewe distrik Okres Cheb, met 'n bevolking van meer as 5 500. Saam met
Helene Tursten
Helene Tursten is 'n Sweedse skryfster van misdaadromans wat veral met haar Inspekteur Irene Huss-reeks bekendheid verwerf het. Hierdie reeks is al in 'n aantal tale, waaronder Engels, Duits en Noors, vertaal en verfilm. Sy woon tans met haar eggenoot
Newsweek
Newsweek is 'n Amerikaanse nuustydskrif wat weekliks in New York verskyn en in die Verenigde State asook internasionaal versprei word. Dit is die tweede grootste weeklikse nuustydskrif in die VSA na Time en word in vier Engelse asook twaalf globale
Samogities
Samogities word soms as 'n taal van Litaue beskou en soms as 'n dialek van Litaus, die amptelike taal van Litaue. Samogities word veral in Wes-Litaue in die historiese streek Samogitië deur sowat 500 000 mense gepraat