Erepsia patula
Erepsia patula [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]

The hidden information behind the Wikipedia page
Words that matter
The most important words from all discussions
erepsiapatulaleeukopongereeldevygiespopulasiesaizoaceaebrandegewasverbouinghellingsafgestaanbedreiginggedeeltesindringerplantesomersetvetplantwellingtonskiereilandvoorkomsgebiedweshabitatinsluitendelaerplantkaapsetienafrikaendemiesendemieseontwikkelingredlistsanbiasookdeelflorakaaponlineplanteplantssuidvanafaanfamiliefynboskomspesievoorbronnedaarook
ConflictThe instability of information (see more…)
Recent
Low conflict
High conflict

Historical trend (2023 - 2023)

AngerThe anger level of people (see more…)
Recent
Small anger
Big anger

Historical trend (2023 - 2023)

“Erepsia patula is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Wellington tot by Somerset-Wes, insluitende die Kaapse Skiereiland voor. Daar is tien populasies bekend in 'n voorkomsgebied van 3500 km². Die plant het gedeeltes van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en ontwikkeling. Indringerplante is ook 'n bedreiging asook te ongereelde brande op die laer hellings van Leeukop. Die plant is deel van die fynbos. …” (Wikipedia) (Wikipedia translated)
The pages that are socially close
Bulbine abyssinica [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
Bulbine abyssinica
“Die geelkatstert is 'n plant wat wyd voorkom in Afrika. Die kom in die volgende lande voor: Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Republiek …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Trachyandra hantamensis [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
Trachyandra hantamensis
“Trachyandra hantamensis is 'n meerjarige plant wat tot die genus Trachyandra behoort en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap. Die plant het 'n voorkomsgebied van 664 km2 en kom vanaf Loeriesfontein tot by Nieuwoudtville voor …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Gladiolus uitenhagensis [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
Gladiolus uitenhagensis
“Gladiolus uitenhagensis is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap en kom in die Groot-Winterhoekberge voor van Hankey tot by Loerie. Die plant word bedreig deur …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Magnetometer [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
Magnetometer
“'n Magnetometer is 'n toestel wat die sterkte en rigting van magnetisme of die relatiewe verandering van 'n magneetveld by 'n spesifieke plek meet. Die meting van die magnetisme van magnetiese materiaal soos ferromagnet is 'n voorbeeld vir die gebruik van …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Utah-strand [History Category:
History and events (see more…)
]
Utah-strand
“Utah strand was een van die vyf strande wat die Geallieerdes gebruik het op D-dag tydens Operasie Overlord tydens die Tweede Wêreldoorlog op 6 Junie 1944. Dit is die mees westelike van die vyf strande. Amerikaanse troepe het hier aan land gegaan …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Omaha-strand [History Category:
History and events (see more…)
]
Omaha-strand
“Omaha-strand was een van die vyf strande wat die Geallieerdes gebruik het op D-dag tydens Operasie Overlord tydens die Tweede Wêreldoorlog op 6 Junie 1944. Dit is die tweede mees westelike van die vyf strande. Amerikaanse troepe het hier aan land gegaan …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Drakensbergsuikerbos [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
Drakensbergsuikerbos
“Die Drakensbergsuikerbos is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant kom in die Oos-Kaap, Lesotho, KwaZulu-Natal en die eskarp van die Vrystaat asook Zimbabwe voor. Die struik word tot 1.5 m hoog en blom hoofsaaklik van …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Fiat BR.20 [Technology Category:
Technology and applied sciences (see more…)
]
Fiat BR.20
“Die Fiat BR.20 is 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Italiaanse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 10 November 1936 voltooi. Hierdie vliegtuig het ook aan die Slag om Brittanje deelgeneem toe tien …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Juno-strand [History Category:
History and events (see more…)
]
Juno-strand
“Juno strand was een van die vyf strande wat die Geallieerdes gebruik het op D-dag tydens Operasie Overlord tydens die Tweede Wêreldoorlog op 6 Junie 1944. Dit is die tweede oostelike van die vyf strande. Kanadese troepe het hier geland …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
Disperis micrantha [Nature Category:
Nature and physical sciences (see more…)
]
Disperis micrantha
“Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos …” (Negapedia) (Wikipedia) (Wikipedia translated)
See also: