Utah-strand
Utah strand was een van die vyf strande wat die Geallieerdes gebruik het op D-dag tydens Operasie Overlord tydens die Tweede Wêreldoorlog op 6 Junie 1944. Dit is die mees westelike van die vyf strande. Amerikaanse troepe het hier aan land gegaan.
- Gladiolus uitenhagensis
- Gladiolus uitenhagensis is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap en kom in die Groot-Winterhoekberge voor van Hankey tot by Loerie. Die plant word bedreig deur
- Trachyandra kamiesbergensis
- Trachyandra kamiesbergensis is 'n meerjarige plant wat tot die genus Trachyandra behoort en vorm deel van die renosterveld. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap, het 'n voorkomsgebied van 350 km2 en kom in die Kamiesberg voor. Die plant se habitat
- Trachyandra hantamensis
- Trachyandra hantamensis is 'n meerjarige plant wat tot die genus Trachyandra behoort en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap. Die plant het 'n voorkomsgebied van 664 km2 en kom vanaf Loeriesfontein tot by Nieuwoudtville voor
- Magnetometer
- 'n Magnetometer is 'n toestel wat die sterkte en rigting van magnetisme of die relatiewe verandering van 'n magneetveld by 'n spesifieke plek meet. Die meting van die magnetisme van magnetiese materiaal soos ferromagnet is 'n voorbeeld vir die gebruik van
- Bulbine abyssinica
- Die geelkatstert is 'n plant wat wyd voorkom in Afrika. Die kom in die volgende lande voor: Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Republiek
- Drakensbergsuikerbos
- Die Drakensbergsuikerbos is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant kom in die Oos-Kaap, Lesotho, KwaZulu-Natal en die eskarp van die Vrystaat asook Zimbabwe voor. Die struik word tot 1.5 m hoog en blom hoofsaaklik van
- Omaha-strand
- Omaha-strand was een van die vyf strande wat die Geallieerdes gebruik het op D-dag tydens Operasie Overlord tydens die Tweede Wêreldoorlog op 6 Junie 1944. Dit is die tweede mees westelike van die vyf strande. Amerikaanse troepe het hier aan land gegaan
- Fiat BR.20
- Die Fiat BR.20 is 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Italiaanse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 10 November 1936 voltooi. Hierdie vliegtuig het ook aan die Slag om Brittanje deelgeneem toe tien
- Juno-strand
- Juno strand was een van die vyf strande wat die Geallieerdes gebruik het op D-dag tydens Operasie Overlord tydens die Tweede Wêreldoorlog op 6 Junie 1944. Dit is die tweede oostelike van die vyf strande. Kanadese troepe het hier geland
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos