All Time Top Ten of Polemic for Mathematics

Getal
'n Getal is 'n aantal of hoeveelheid wat in 'n syfer, of 'n reeks daarvan, uitgedruk word. Getalle kan ook in woorde uitgedruk word, soos een, twee, drie,.... Getalle word gebruik om mee te tel en om somme mee uit te werk
Hoogte
Die hoogte van 'n voorwerp is die vertikale afstand tussen die laagste en die hoogste punte van die voorwerp
Wiskunde
Wiskunde word algemeen gedefinieer as die studie van patrone in strukture, verandering en ruimte; meer informeel gestel, kan 'n mens sê dat dit die studie van "getalle en syfers" is. Uit die formele oogpunt gesien is dit die ondersoek van aksiomaties gedefinieerde abstrakte strukture deur gebruik te maak van simboliese logika en wiskundige notasie; ander uitgangspunte word in die filosofie van wiskunde bespreek. Wiskunde kan gesien word as 'n eenvoudige uitbreiding van gesproke en geskrewe tale, met 'n
Knoop (snelheid)
'n Knoop is 'n maateenheid vir snelheid wat veral in seevaart en gemotoriseerde lugvaart gebruik word. Een knoop is een seemyl per uur. Een seemyl word as 1852 meter gedefinieer. Een knoop is dus 'n snelheid van 1.852 km/h of 0,514 44... m/s
Punt (meetkunde)
In Meetkunde is 'n punt 'n 0-dimensionele wiskundige voorwerp wat in 'n n-dimensionele ruimte deur n koördinate gespesifiseer kan word. Dit definieer dus 'n presiese ligging in ruimte en het geen volume, oppervlak of lengte nie. Punte word as 'n basiese element in die taal van meetkunde, fisika, vektorgrafika en talle ander velde gebruik. Die basiese meetkundige strukture in hoër dimensies – die lyn, vlak, ruimte en hiperruimte – word deur oneindige aantal punte wat op spesifieke maniere gerangskik
E (wiskunde)
Die getal of die wiskundige konstante e is die grondtal van die natuurlike logaritme en word dikwels gedefinieer as
Eienskappe van binêre bewerkings
Die artikel bespreek die eienskappe van binêre bewerkings
Pi
Die wiskundige konstante π (geskryf as "pi" wanneer die Griekse letter nie beskikbaar is nie, uitgespreek "pie") word algemeen in wiskunde en fisika gebruik. In Euclidiese meetkunde word π gedefinieer as óf die verhouding van 'n sirkel se omtrek tot sy deursnit, óf as die oppervlakte van 'n sirkel van radius 1 (die eenheidsirkel). Die meeste moderne handboeke definieer π analities deur trigonometriese funksies te gebruik, soos bv. as die kleinste positiewe x waarvoor sin(x) = 0, of twee maal die
Pythagoras se stelling
Pythagoras se Stelling is 'n wiskundige stelling wat vernoem is na die Griekse wiskundige, Pythagoras. Volgens tradisie het Pythagoras die stelling ontdek en bewys, maar die stelling se resultaat was voor Pythagoras se ontdekking aan verskeie antieke bevolkings bekend, waaronder die Egiptenare en die Indiërs
Mediaan
In statistiek en waarskynlikheidsteorie, is die mediaan die numeriese waarde wat skeiding maak tussen die hoër helfte van 'n stel data en die onderste helfte. Die mediaan van 'n beperkte lys van getalle kan gevind word deur die getalle van die laagste waarde tot die hoogste waarde te sorteer en die middelste een te