All Time Top Ten of Polemic for History
- Geskiedenis (vakgebied)
- Die geskiedenis is 'n stelselmatige, chronologiese studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee. Gebeure wat plaasgevind het voor die uitvinding van skryf word as voorgeskiedenis beskou. "Geskiedenis" is ’n sambreelterm wat betrekking het op gebeure uit die verlede, sowel as die onthou, ontdekking, versameling, organisasie, voorstelling en vertolking van inligting oor dié gebeure. Historici plaas die verlede in konteks deur die gebruik van historiese
- Tuisblad/Vakgebiede/Geskiedenis
- Geskiedenis
Argeologie • Datums • Kulturele geskiedenis • Oorloë • Religieuse geskiedenis • Rewolusies • Vroeë beskawings • Antieke
- Sowjetunie
- Die Sowjetunie (Сове́тский Сою́з, Sowjetski Sojoez, [sɐˈvʲɛt͡skʲɪj sɐˈjus], luister (hulp·inligting)), amptelik die Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke (USSR) (Сою́з Сове́тских Социалисти́ческих Респу́блик (СССР), Sojoez Sowjetskich Sotsialistitsjeskich Respoeblik (SSSR), [sɐˈjus sɐˈvʲɛtskʲɪx sətsɨəlʲɪsˈtʲitɕɪskʲɪx rʲɪˈspublʲɪk], luister (hulp·inligting)), was 'n staat in Noord-Eurasië wat bestaan het vanaf
- Pandora (mitologie)
- Pandora is in die Griekse mitologie die naam van die eerste vrou, wat Hefaistos uit water en aarde gevorm het. Zeus het haar aan die sterflinge gestuur as straf nadat Prometeus vuur van die gode gesteel het om die mense uit hul ongelukkige toestand te verlos
- Kalender
- 'n Kalender is die kunsmatige indeling van tyd in kleiner en groter eenhede, gegrond op sterrekundige verskynsels. Die kleinste kalender-eenheid, naamlik 'n dag, berus op die wenteling van die aarde om sy eie as. 'n Maand berus op die wenteling van die maan om die aards en 'n jaar op die aarde se kringloop om die son, wat met ʼn volle seisoensiklus gepaard gaan
- Ottomaanse Ryk
- Die Ottomane was Islamitiese Turke wat genoem is na hul stigter, Osman I. Osman was die seun van 'n Turkse hoofman en het 'n reputasie as vaardige krygsman en leier opgebou tydens plundertogte op vestings van die Bisantynse Ryk in noordwes-Turkye. Duisende Turke en Arabiere het hulle by hom aangesluit en mettertyd het hy en sy opvolgers 'n magtige ryk opgebou en die Bisantyne stelselmatig teruggedryf
- Eerste Meksikaanse Keiserryk
- Die Eerste Meksikaanse Keiserryk het vanaf 1821 tot 1823 op die gebied van die huidige republieke Meksiko, Belize, Costa Rica, El Salvador, Guatemala, Honduras en Nicaragua bestaan. Die keiserryk het met die onafhanklikheid van die Spaanse kolonie Nieu-Spanje ontstaan. Met die abdikasie van Agustín de Iturbide is die monargie afgeskaf en die eerste Meksikaanse Republiek gestig, wat tot die proklamasie van die Tweede Meksikaanse Keiserryk bestaan het. Ná die ontbinding van die keiserryk is Agustín de
- Armeense volksmoord
- Die Armeense Volksmoord verwys na die grootskaalse ontruiming en verwante sterftes van honderde duisende tot dalk meer as 'n miljoen Armeniërs tydens die regering van die Jong Turke van 1915 tot 1916 in die Ottomaanse Ryk
- Apartheid
- Apartheid, soms geëufemiseer tot afsonderlike ontwikkeling, verwys na 'n politieke bestel, ideologie en beleid wat op rasseklassifikasie gegrond is en tussen 1948 en 1994 as amptelike beleid in Suid-Afrika gegeld het. Die woord apartheid dui oorspronklik op 'n toestand van apart of afgesonder wees. Met die implementering van die Nuwe Benadering van P.W. Botha in 1984 na afloop van die referendum in 1983, is 'n beleid van magsdeling daargestel waarmee tentatiewe stappe gedoen is om ander groepe by die
- 101 Bataljon
- 101 Bataljon was 'n bataljon van die Suid-Afrikaanse Weermag