2023 Top Ten of Polemic for Technology
- Internetprotokol
- Die Internetprotokol (IP) is 'n datageoriēerde protokol wat gebruik word vir datakommunikasie oor 'n pakketgeskakelde internetwerk
- HTTPS
- Hypertext Transfer Protocol over Secure Socket Layer oftewel HTTPS is 'n URI-skema wat gebruik word om aan te dui dat 'n veilige HTTP-verbinding gemaak is. Dit is sintakties identies aan die http:// skema wat gewoonlik gebruik word om toegang tot hulpbronne te verkry deur die HTTP-protokol. Deur die https: URL te gebruik word aangedui dat die HTTP protokol gebruik moet word maar dat 'n ander TCP-poort (443) by verstek gebruik moet word en dat 'n bykomende laag tussen die HTTP en TCP-protokol ingevoeg moet
- Windows 7
- Windows 7 is 'n weergawe van Windows, ontwikkel deur Microsoft. Die eerste weergawe het in 2009 verskyn. Windows 7 is in ses variante beskikbaar:Starter
Home Basic
Home Premium
Professional
Ultimate
Enterprise
- Skynprivaatnetwerk
- 'n Skynprivaatnetwerk (SPN) is 'n private kommunikasienetwerk wat dikwels deur maatskappye of organisasies benut word om vertroulik oor 'n openbare toeganklike netwerk te kommunikeer. Die boodskapverkeer van 'n SPN kan oor die openbare netwerkinfrastruktuur gedra word. Versleuteling is 'n algemene, hoewel nie 'n inherente deel van 'n SPN-verbinding nie
- BitTorrent
- BitTorrent is a kommunikasie protokol vir eweknienetwerk lêerdeling wat gebruik word om data en elektroniese lêers oor die internet te versprei
- Brandstofstorting
- Brandstofstorting is 'n proses wat aangewend word om 'n vliegtuig se totale massa te verminder voor landing. Dit word in sekere noodsituasies uitgevoer, bv. tydens 'n terugkeer na die vertreklughawe kort na opstyging, of indien die vliegtuig kort van sy beplande bestemming sal land
- Renault Clio
- Die Renault Clio is 'n superminimotor, wat deur die Franse motorvervaardiger Renault gebou word. Dit is in 1990 bekendgestel, en is reeds in sy vierde geslag sedert 2012. Die Clio het aansienlike kritiek verduur en kommersiële sukses ervaar, om sedert sy bekendstelling, jaar-na-jaar, een van Europa se topverkopermotors te bly. Dit word grootliks gekrediteer vir die herstel van Renault se reputasie en statuur ná 'n moeilike tweede helfte van die 1980's
- Ontwerp
- 'n Ontwerp is 'n plan of spesifikasie vir die konstruksie van 'n voorwerp of stelsel of vir die implementering van 'n aktiwiteit of proses, of die resultaat van daardie plan of spesifikasie in die vorm van 'n prototipe, produk of proses. Die aktiwiteit is om 'n ontwerp te ontwikkel. In sommige gevalle kan die direkte konstruksie van 'n voorwerp sonder 'n eksplisiete voorafgaande plan ook as 'n ontwerpaktiwiteit beskou word. Die ontwerp moet gewoonlik aan sekere doelstellings en beperkinge voldoen, kan
- Abstraksielaag
- 'n Abstraksielaag is 'n manier om die besonderhede van die implementering van 'n stel funksies te versteek. Van die bekendste sagteware-modelle wat die abstraksielae gebruik is die 7 laag OSI-model vir rekenaarnetwerk-protokolle, die OpenGL grafiese versameling en die bytestream toevoer/afvoermodel wat deur Unix ontwikkel is en later deur MSDOS, Linux en die meeste ander moderne bedryfstelsels ingebou is
- YouTube
- YouTube is 'n webwerf wat gebruikers in staat stel om video's op te laai, koers, kommentaar, deel, en na ander opgelaaide video's te kyk. Die webwerf behels films, musiek videos, nuus, opvoedkundige programme, sowel as video blogs, skyfievertonings, humoristiese video's, en nog baie meer te kyk. YouTube is tans die grootste video webwerf op die Internet