2023 Top Ten of Polemic for Society

Galg
’n Galg is ’n stellasie waarmee terdoodveroordeeldes gehang word. In ou stede het dit dikwels op die sentrale stadsplein of buite die stadsmure gestaan waar teregstellings plaasgevind het. In moderner tye is dit dikwels in tronke opgerig
Filantroop
'n Filantroop is 'n weldoener wat sy persoonlike tyd, geld en goedere aanwend om ander mense te help. Sommige filantrope doen dit deur 'n testament na te laat, terwyl ander dit doen terwyl hulle nog lewe. Mense wat Wikipedia opdateer en sodoende kennis in hulle moedertaal aan ander beskikbaar stel, kan as filantrope gesien word. Ander filantropiese dade sluit in: hulpverlening tydens noodsituasies, skenkings aan behoeftiges, opruimaksies, ens
Versamelnaam
'n Versamelnaam of versamelwoord is 'n selfstandige naamwoord wat 'n versameling dinge van dieselfde soort aandui. Hoewel versamelwoorde na 'n versameling of groepering verwys, is hulle almal enkelvoude
Lidwoord
Die lidwoord is 'n woordsoort en dit word saam met 'n selfstandige naamwoord gebruik. 'n Lidwoord staan voor 'n selfstandige naamwoord om daaraan bepaaldheid of onbepaaldheid te verleen. Die bekendste twee lidwoorde in Afrikaans is die bepaalde lidwoord die en die onbepaalde lidwoord 'n
Ekonomie
Ekonomie is die sosiale wetenskap wat die produksie en verbruik van meetbare middele bestudeer. Dit behels die analise van die produksie, verspreiding en verbruik van goedere en dienste. Volkshuishouding is 'n verouderde term vir ekonomie
Parlement
'n Parlement is die hoogste verkose beraadslaende orgaan van 'n demokratiese regstaat. Dit bestaan uit verkose verteenwoordigers van die volk, wat 'n essensiële rol in die totstandkoming van wetgewende akte speel, en in sy totaliteit of in sy onderdele kontrole oor die staat se uitvoerende mag uitoefen. Die naam is afgelei van die Franse parler, wat "om te praat" beteken; 'n parlement is dus 'n gesprek of bespreking, 'n vergadering waar mense sake bespreek. 'n Volksverteenwoordiging het slegs 'n parlement
Globalisering
Globalisering is die proses van internasionale integrasie voortspruitend uit die interaksie en uitruiling van wêreldbeskouinge, produkte, idees en gemeenskaplike deling van mekaar se kulture. Die vooruitgang in vervoer, soos byvoorbeeld met die stoomlokomotief, stoomskepe, straalmotore, behoueringskepe, en in die telekommunikasie-infrastruktuur, insluitende die ontwikkeling van die telegrafie en sy moderne nasate, die internet en selfone, het reuse bydraes tot globalisering teweeg gebring. Dit het
Groep van Sewe
Die Groep van Sewe is 'n informele forum van die Westerse wêreld se leidende nywerheidslande wat in 1975 in die lewe geroep is. Die G7 se staats- en regeringshoofde kom gereeld vir spitsberade byeen om ekonomiese en ander kwessies te bespreek. Die G7 bestaan tans uit Duitsland, Frankryk, Italië, Japan, Kanada, die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State. Die Russiese Federasie, wat in 1998 tot die forum toegetree het wat vervolgens as Groep van Agt bekendgestaan het, is ná die anneksasie van die Krim
BMW Motorrad
BMW Motorrad is die motorfietsmerk van die Duitse motormaatskappy BMW, deel van sy korporatiewe en handelsmerkontwikkelingafdeling. Die huidige direkteur-generaal van die eenheid is Hendrik von Kuenheim. BMW Motorrad produseer motorfietse sedert 1923, en sy inkomste vir 2009 was €1 069 miljoen uit die verkoop van 87 306 motorfietse, 'n afname in die 2008-syfer van €1 230 miljoen uit die verkope van 101 685 motorfietse. In Mei 2011 is die 2 000 000ste motorfiets deur BMW Motorrad vervaardig, 'n
Hoërskool Montana
Hoërskool Montana is 'n sekondêre skool op die hoek van Dr Swanepoel- en Sesdeweg in Montana, Pretoria met Afrikaans as die primêre onderrigtaal