2023 Top Ten of Polemic for People
- Robert D. Kaplan
- Robert David Kaplan is 'n Amerikaanse skrywer. Sy boeke en artikels fokus op politiek, veral buitelandse beleid, en reis. Sy werk oor drie dekades verskyn in The Atlantic, The Washington Post, The New York Times, The New Republic, The National Interest, Foreign Affairs en The Wall Street Journal, onder ander koerante en publikasies
- Lionel Messi
- Lionel Andrés "Leo" Messi Cuccittini is 'n Argentynse sokkerspeler wat vir die Franse sokkerklub Paris Saint-Germain speel. Die voorspeler het van 2004 tot 2021 vir FC Barcelona se eerste span gespeel. Messi besit naas Argentynse ook Spaanse burgerskap. Sy bynaam is La Pulga wat hy te danke het aan sy kort lengte en spoed. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 wen hy die trofee vir sy land en word as die speler van die toernooi aangewys
- Lucas Maree
- Lucas Lodewyk Maree was 'n bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy was veral bekend vir sy treffer Ek sou kon doen met ’n miljoen. M-Net het byvoorbeeld die liedjie vir hulle TV-reeks "Doen met 'n Miljoen" gebruik
- Desmond Tutu
- Desmond Mpilo Tutu was een van Suid-Afrika se bekendste en mees invloedryke kerkleiers. As vurige teenstander van die apartheidsregering ontvang hy in 1984 die Nobelprys vir Vrede vir sy stryd teen rassediskriminasie in Suid-Afrika
- Leon de Villiers
- Leon Johannes de Villiers is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer van kinder- en jeugverhale. Gedurende sy loopbaan word hy onder meer bekroon met die Scheepersprys, die M.E.R.-prys, die Alba Bouwer-prys, die C.P. Hoogenhout-prys en die ATKV kinderboektoekenning. Sy jeugroman Die Pro, word verwerk en in 2015 as rolprent vrygestel
- Björn Höcke
- Björn Höcke is 'n Duitse politikus en lid van die politieke party Alternative für Deutschland (AfD
- Vincent Oliphant
- Vincent Oliphant is ’n Afrikaanse digter
- Yoshihiko Noda
- Yoshihiko Noda is 'n Japannese politikus wat van 2011 tot 2012 premier van Japan was. Hy was 'n lid van die Demokratiese Party en 'n lid van die Huis van Verteenwoordigers (laerhuis) in die Kokkai. Hy is aangewys as Naoto Kan opvolg as gevolg van 'n afloopstem teen Banri Kaieda in sy party, en is op 2 September 2011 formeel deur die keiser aangestel
- Prinses Maria Gabriela
- Prinses Maria Gabriela is die vierde in die lyn van opvolging van die Brasiliaanse troon, dogter van prins Antonio en prinses Christina. Sy is die niggie van prins Bertrand en prins Luiz, en agterkleindogter van prins Louis, en agter-agterkleindogter van prinses Isabel
- Lisa Tomaschewsky
- Lisa Tomaschewsky is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Girl with Nine Wigs (2013) en Hot Dog (2018), en in die televisiereekse Verbotene Liebe (1995) en Deutschland 83 (2015