2023 Top Ten of Polemic for Mathematics

Optel en aftrek
In Wiskunde, beteken om op te tel om bymekaar te tel of te reken, terwyl aftrek beteken om te verminder.Optelling en aftrekking is inverse (omgekeerde) bewerkings. Dit beteken wat jy met aftrekking doen, kan jy met optelling ongedaan maak
Lys van syfers in verskeie tale
Die onderstaande tabelle lys die name en simbole vir die syfers 0 tot 10 in verskeie tale en skryfstelsels van die wêreld. Waar dit moontlik is, word elke taal op sy eie skryfwyse uitgedruk,waarnaas 'n Latynse oorvertaling volg, tesame met ander skryfwyses waar nodig
Jaar
’n Jaar is die relatiewe eenheid van tyd wat die tydperk beskryf waarin ’n planeet om sy ster wentel. In algemene taalgebruik is dit die tyd waarin die Aarde een maal om die Son wentel
Eienskappe van binêre bewerkings
Die artikel bespreek die eienskappe van binêre bewerkings
Skrikkeljaar
'n Skrikkeljaar is 'n jaar wat 'n ekstra dag bevat om die kalenderjaar te sinkroniseer met die astronomiese jaar. Seisoengebeure en astronomiese gebeure herhaal nie op 'n presiese aantal dae nie, met die gevolg dat 'n kalender met dieselfde aantal dae vir elke jaar geleidelik sal verskuif ten opsigte van die gebeurtenis waarmee dit moet ooreenstem. Deur by geleentheid 'n ekstra dag of maand in die jaar by te voeg, kan hierdie verskuiwing gekorrigeer word
Statistiek
Statistiek word meermale beskryf as die wetenskap wat met die insameling en ontleding van data (waarnemings) te make het, asook met die maak van gevolgtrekkings en die neem van besluite op grond van dié ontledings. Dit is gebaseer op statistiese teorie wat 'n vertakking is van toegepaste wiskunde. In statistiese teorie word willekeurigheid en onsekerheid gemodelleer deur van waarskynlikheidsleer gebruik te maak. Die beoefening van statistiek behels die beplanning, opsomming en interpretasie van sekere
Hoogtemeter
'n Hoogtemeter of altimeter is 'n instrument wat die hoogte van 'n vaste punt bokant die aardoppervlak aandui
Faktorisasie
In wiskunde is die faktorisasie of die ontbinding in faktore van 'n produk die herskrywing van daardie produk in kleiner dele, wat weer die oorspronklike produk oplewer wanneer hulle met mekaar vermenigvuldig word. Die kleiner dele word die faktore van die oorspronklike produk genoem. Die heelgetalle, polinome en matrikse kan byvoorbeeld in faktore ontbind word. As die faktore van 'n positiewe heelgetal bereken word, praat mens van die ontbinding in priemfaktore. 'n Getal wat nie verder in priemfaktore
Algebra
Algebra, of stelkunde, is die afdeling van wiskunde waar simbole gebruik word om strukture te beskryf en die verhoudings daartussen aan te dui. Klassieke algebra het uit die algemene metode van die oplos van vergelykings gekom. Hierin kom getalle en simbole voor wat bewerk word met maal, deel, optel en aftrek, asook ander bewerkings soos magte en magswortels. Die Noorse wiskundige Niels Henrik Abel bewys egter in 1824 dat polinome met graad vyf of hoër nie deur eksplisiete formules opgelos kan word nie
Eeu
'n Eeu is 'n periode van een-honderd (100) jaar