2023 Top Ten of Polemic for Geography
- Kaap Agulhas-vuurtoring
- Die Kaap Agulhas-vuurtoring is 'n vuurtoring by Kaap Agulhas, die suidelikste punt in Afrika
- Europa
- Europa is 'n vasteland wat oor die westelike vyfde van die Eurasiese landmassa strek. Alhoewel dit in geografiese opsig eerder as subkontinent geklassifiseer kan word wat saam met Asië die vasteland van Eurasië vorm, word dit vanweë sy historiese en kulturele ontwikkeling meestal as selfstandige kontinent beskou. Eeue lank was Europa in kulturele en ekonomiese opsig die middelpunt van die wêreld. So het die term Europa naas sy geografiese definisie ook betrekking op kulturele, politieke, ekonomiese
- Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
- Hier volg 'n alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
- Droewigrivier
- Die Droewigrivier is 'n rivier wat naby Kokstad in die suide van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Mzintlavarivier, wat ook in die Oos-Kaap vloei
- Federale Distrik Oeral
- Die Federale Distrik Oeral is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 6 federale deelgebiede en lê op die grens van die Europese en Asiatiese deel van Rusland. Dit is hoofsaaklik in die Oeral-streek geleë, maar sluit ook klein dele van die Wolga-streek in. Die bevolking is 12 080 523, volgens die 2010-sensus. Die huidige presidensiële afgevaardigde is Igor Cholmanskich
- Gewasboerdery in Suid-Afrika
- Gewasboerdery en veeteelt maak die twee bene van boerdery uit. Gewasboerdery sluit twee hoofgroepe in, naamlik akkerbougewasse en tuinbougewasse
- Giza
- Giza of Gizeh is ná die hoofstad Kaïro en Alexandrië met 'n bevolking van 2 681 863 in 2007 die derde grootste stad in Egipte. Die stad is veral bekend vir die Groot Piramide, Dodeakker van Giza en die Piramides van Giza. Die stad lê naby Kaïro aan die Nylrivier
- Noordwestelike Federale Distrik
- Die Noordwestelike Federale Distrik is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 11 federale deelgebiede en is geleë in die noordelike deel van Europese Rusland. Die bevolking is 13 616 057, volgens die 2010-sensus. Die huidige presidensiële afgevaardigde is Wladimir Boelawin
- Republiek van Karelië
- Die Republiek van Karelië is 'n Republiek in die Russiese Federasie wat die grootste deel van die historiese landstreek Karelië omvat. In die ooste grens dit aan die Witsee en in die weste het dit 'n 723 km lange grens met Finland. Naburige oblaste is Leningrad en Wologda in die suide, Moermansk in die noorde en Archangelsk in die ooste. Die landskap is 'n voortsetting van die Finse merelandskap na die ooste met talryke mere in die gebied. In die suide word die Ladogasee en die Onegasee aangetref wat die
- Carletonville
- Carletonville is 'n dorp in die weste van Gauteng bekend om sy goudmyne. Die gebied is een van die rykste goud-produserende gebiede ter wêreld. Die Mponeng-myn (bekend as Western Deep Levels-myn voor 1999 se operasionale diepte wissel tussen 3.16km en 3.84km diep, met verwagte uitbreidings wat die diepte tot so diep as 4.27km kan neem. Mponeng is tans die wêreld se diepste myn