2023 Top Ten of Conflict for Technology
- ChatGPT
- ChatGPT is 'n kunsmatige intelligensie kletsbot wat in November 2022 deur OpenAI bekendgestel is. Dit is gebou bo-op OpenAI se GPT-3.5 en GPT4-families van groot taalmodelle, en is fyn ingestel wat toesig- en versterkingsleertegnieke betref
- HTTPS
- Hypertext Transfer Protocol over Secure Socket Layer oftewel HTTPS is 'n URI-skema wat gebruik word om aan te dui dat 'n veilige HTTP-verbinding gemaak is. Dit is sintakties identies aan die http:// skema wat gewoonlik gebruik word om toegang tot hulpbronne te verkry deur die HTTP-protokol. Deur die https: URL te gebruik word aangedui dat die HTTP protokol gebruik moet word maar dat 'n ander TCP-poort (443) by verstek gebruik moet word en dat 'n bykomende laag tussen die HTTP en TCP-protokol ingevoeg moet
- Kwantumberekening
- 'n Kwantumrekenaar is 'n rekenaar wat gebruik maak van kwantummeganiese verskynsels. Op baie klein skale vertoon materie eienskappe van beide deeltjies en golwe, en kwantumrekenaars buit hierdie gedrag uit deur middel van gespesialiseerde hardeware. Klassieke fisika kan nie die werking van sulke kwantumtoestelle verduidelik nie. 'n Skaalbare kwantumrekenaar kan sommige berekeninge eksponensieel vinniger uitvoer as enige moderne "klassieke" rekenaar. 'n Kwantumrekenaar wat groot genoeg is kan moontlik
- Internetprotokol
- Die Internetprotokol (IP) is 'n datageoriēerde protokol wat gebruik word vir datakommunikasie oor 'n pakketgeskakelde internetwerk
- Renault Clio
- Die Renault Clio is 'n superminimotor, wat deur die Franse motorvervaardiger Renault gebou word. Dit is in 1990 bekendgestel, en is reeds in sy vierde geslag sedert 2012. Die Clio het aansienlike kritiek verduur en kommersiële sukses ervaar, om sedert sy bekendstelling, jaar-na-jaar, een van Europa se topverkopermotors te bly. Dit word grootliks gekrediteer vir die herstel van Renault se reputasie en statuur ná 'n moeilike tweede helfte van die 1980's
- Pneumatika
- Pneumatika is die studie en toepassing van saamgepersde gas om meganiese beweging te produseer en werk te verrig
- Suid-Afrikaanse Lugmag
- Die Suid-Afrikaanse Lugmag is die lugkomponent van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en van sy voorganger die Suid-Afrikaanse Weermag. Die lugmag staan amptelik bekend as die South African Airforce (SAAF) met sy hoofkwartier in Pretoria. Die Suid-Afrikaanse Lugmag is op 1 Februarie 1920 gestig
- E-pos
- E-pos, soms ook vonkpos genoem, is kort vir "elektroniese pos". In teenstelling met konvensionele pos, verwys e-pos na die skryf, stuur en ontvang van boodskappe via elektroniese kommunikasiestelsels. Die meeste huidige e-posstelsels maak gebruik van die Internet. E-pos is een van die gewildste gebruike van die Internet en maak deel uit van die vyf hoofpilare daarvan. Om e-pos te kan gebruik, moet die stuurder gewoonlik 'n rekenaar gebruik, alhoewel ander metodes, bv. met 'n slimfoon, ook moontlik is
- Toepassingsagteware
- Toepassingsagteware is gewoonlik die rekenaarprogramme wat gebruik word vir die uitvoer van 'n spesifieke taak. Dit staan in kontras met 'n stelselsagteware wat die basiese stel programme is wat toelaat dat programme toegang kan verkry tot die hardeware, en gebruik word om toepassingsagteware uit te voer
- MacOS
- macOS, voorheen bekend as Mac OS X en OS X, is 'n bedryfstelsel vir tafel- en skootrekenaars van die Kaliforniese harde- en sagteware-onderneming Apple Inc.. Mac OS X is in 2001 vrygestel, eerder as Mac OS X, 10.0. Die nuutste weergawe van die bedryfstelsel is macOS 10.15 as opvolger van macOS Mojave. Nog in 2020 word die vrystelling van macOS Big Sur verwag, genoem na 'n Kaliforniese kusstreek. Die nuwe bedryfstelsel sal as macOS 11 bekendstaan en beteken dat Apple ná byna twee dekades van macOS10 na 11