2023 Top Ten of Conflict for People

Lucas Maree
Lucas Lodewyk Maree was 'n bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy was veral bekend vir sy treffer Ek sou kon doen met ’n miljoen. M-Net het byvoorbeeld die liedjie vir hulle TV-reeks "Doen met 'n Miljoen" gebruik
Prinses Maria Gabriela
Prinses Maria Gabriela is die vierde in die lyn van opvolging van die Brasiliaanse troon, dogter van prins Antonio en prinses Christina. Sy is die niggie van prins Bertrand en prins Luiz, en agterkleindogter van prins Louis, en agter-agterkleindogter van prinses Isabel
Prins Antonio
Antonio, Prinskeiser van Brasilië is die seun van prins Pedro Henrique en prinses Maria Elizabeth, en broer van prins Bertrand, huidige hoof van die Keiserlike Huis van Brasilië, dus tweede in die lyn van die Brasiliaanse troon. Hy is sedert 15 Julie 2022 die huidige kroonprins van Brasilië, ná die dood van sy ouer broer, prins Luiz
Rue McClanahan
Rue McClanahan was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Starship Troopers (1997) en in die televisiereekse Maude (1972) en The Golden Girls (1985
Kunstenaar
'n Kunstenaar is 'n persoon wat by een of meer van 'n breë spektrum aktiwiteite betrokke is wat met die skepping, beoefening of demonstrasie van kuns verband hou. Die algemene gebruik van die woord in omgangstaal sowel as akademiese diskoers verwys na 'n praktisyn van slegs die beeldende kunste. Die term word dikwels in die vermaakbedryf, veral in 'n besigheidskonteks, vir musikante en ander uitvoerders gebruik. "Artiste" is 'n variant wat slegs in hierdie konteks in Engels gebruik word. Die gebruik
Cecil John Rhodes
Cecil John Rhodes was 'n Britse mynmagnaat (Randheer), staatsman, ryksbouer en stigter van die kolonie Rhodesië, wat na hom genoem is. Hy was ook eerste minister van die Kaapkolonie
Aishwarya Rai
Aishwarya Rai Bachchan is 'n Indiese model en aktrise. In 2009 is sy deur Indiese regering met die Padma Shri bekroon, wat die vierde hoogste burgerlike toekenning in Indië is. In 2012 het Rai die Ordre des Arts et des Lettres, 'n toekenning van die regering van Frankryk, ontvang. Sy is deur baie mense as "een van die mooiste vroue op aarde" beskryf
Lionel Messi
Lionel Andrés "Leo" Messi Cuccittini is 'n Argentynse sokkerspeler wat vir die Franse sokkerklub Paris Saint-Germain speel. Die voorspeler het van 2004 tot 2021 vir FC Barcelona se eerste span gespeel. Messi besit naas Argentynse ook Spaanse burgerskap. Sy bynaam is La Pulga wat hy te danke het aan sy kort lengte en spoed. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 wen hy die trofee vir sy land en word as die speler van die toernooi aangewys
Dmitri Medwedef
Dmitri Anatoljewitsj Medwedef is ’n politikus van Rusland. Hy is op 7 Mei 2008 as president beëdig nadat hy die verkiesing van 2 Maart 2008 met sowat 70% van die stemme gewen het
Recep Tayyip Erdoğan
Recep Tayyip Erdoğan is sedert 28 Augustus 2014 die 12de en huidige president van Turkye. Vanaf 2003 tot 2014 het hy die amp as premier van Turkye beklee en vanaf 2001 tot 2014 was hy die leier van die regerende Regs- en Ontwikkelingsparty (AKP), die party met die meerderheid setels in die Groot Nasionale Raad van Turkye. Hy was van 1994 tot 1998 die burgemeester van Istanboel. In 2014 het Erdoğan die eerste president van Turkye geword wat deur die bevolking in dié land en die Turkse diaspora direk