2023 Top Ten of Conflict for Nature

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Hier volg ’n sorteerbare lys van inheemse bome van Suider-Afrika met hulle FSA-nommers
Waterdigting
Waterdigting is die proses om 'n voorwerp of struktuur waterdig of waterbestand te maak, sodat dit steeds relatief onaantasbaar is deur water of weerstand bied teen die binnedringing van water onder bepaalde toestande. Sulke items kan in nat omgewings of onder water gebruik word tot gespesifiseerde dieptes
Waterbesoedeling
Waterbesoedeling is die besoedeling van watermassa. Waterbesoedeling kom voor wanneer die besoedelende stof direk of indirek in die watermassa beland sonder voldoende behandeling om die skadelike stof te verwyder
Ysbeer
Die ysbeer is 'n beerspesie wat van nature in die omgewing van die Noordpool voorkom en die alfa-roofdier in die omgewing is. Sy dik lae vet en pels beskerm hom teen die koue en sy deursigtige pels, wat lyk asof dit wit of roomkleurig is, kamoefleer hom teen sy prooi. Die beer het 'n kort stert en klein ore wat hitteverlies help verminder en 'n relatiewe klein kop en 'n lang, keëlvormige liggaam wat dit makliker maak om te swem. Die ysbeer is van nature aangepas by 'n habitat van land, water en ys en is
Vleiland
'n Vleiland is 'n gebied wat met water versadig is, hetsy permanent of seisoenaal, sodanig dat dit 'n duidelik identifiseerbare ekosisteem vorm. Vleilande word van ander landvorme onderskei deur die unieke grondeienskappe en plantegroei. Vleilande lok gewoonlik 'n groot aantal voëls, amfibieë en ander roofdiere
Lewe
Die lewe is ’n karaktertrek van voorwerpe wat kan groei, voortplant en aanpas by hul omgewing, onderskei van dié wat dit nie kan doen nie – óf weens die dood óf omdat hulle lewelose organismes is. Meer komplekse lewende organismes kan op verskeie maniere kommunikeer. ’n Verskeidenheid lewende organismes word op die aarde aangetref: van swamme en bakterieë tot plante en diere
Alnus
Alnus is 'n genus wat hoort tot die familie Betulaceae en bevat ongeveer 30 spesies in die noordelike halfrond. Die bome staan ook bekend as die Els-bome. Dit is 'n vogsoekende loofboom waarvan die bloeisels voor die blare verskyn. Twee bekende Wes-Europese soorte is die swart- en grysels. Hul blare toon 'n ooreenkoms met dié van die haselaar. Die blare val groen van die boom af en vertoon gevolglik geen herfskleure nie
Steenbok (sterreteken)
Die Steenbok is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 22 Desember en 20 Januarie gebore is. Dit is die tiende teken van die Diereriem
Dagga
Dagga is 'n geharde struikagtige plant wat byna oral kan groei. Dit kom voor in streke met 'n warm, vogtige klimaat, soos die Transkei en KwaZulu-Natal. Dagga sluit 3 spesies in: Cannabis sativa, Cannabis indica en Cannabis ruderalis. Hierdie 3 daggaspesies is inheems aan Sentraal-Asië en Suid-Asië. Dagga is vir dekades gebruik vir vesel, saad, saadolie, rekreasie en ook vir medisinale doeleindes
Waterdraer (sterreteken)
Die Waterdraer is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 21 Januarie en 19 Februarie gebore is. Dit is die elfde teken van die Diereriem