2023 Top Ten of Conflict

Lucas Maree
Lucas Lodewyk Maree was 'n bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy was veral bekend vir sy treffer Ek sou kon doen met ’n miljoen. M-Net het byvoorbeeld die liedjie vir hulle TV-reeks "Doen met 'n Miljoen" gebruik
Prinses Maria Gabriela
Prinses Maria Gabriela is die vierde in die lyn van opvolging van die Brasiliaanse troon, dogter van prins Antonio en prinses Christina. Sy is die niggie van prins Bertrand en prins Luiz, en agterkleindogter van prins Louis, en agter-agterkleindogter van prinses Isabel
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Hier volg ’n sorteerbare lys van inheemse bome van Suider-Afrika met hulle FSA-nommers
Koran
Die Koran is die Heilige Skrifte van die Islam, wat die openbaring bevat wat Mohammed klaarblyklik van die engel Gabriël ontvang het. Ná Mohammed se dood is die openbarings uit aantekeninge en mondelinge oorlewering versamel en geredigeer. Die oudste Koran-redaksie sou dié van kalief Oethman wees. Ander spellings is Quran, Koer'aan Qoer'aan of Qur
ChatGPT
ChatGPT is 'n kunsmatige intelligensie kletsbot wat in November 2022 deur OpenAI bekendgestel is. Dit is gebou bo-op OpenAI se GPT-3.5 en GPT4-families van groot taalmodelle, en is fyn ingestel wat toesig- en versterkingsleertegnieke betref
Boer Soek 'n Vrou
Boer Soek ‘n Vrou is 'n realiteit program op KykNET, DStv kanaal 144. Dit is gebaseer op die internasionale "Farmer Wants A Wife
Prins Antonio
Antonio, Prinskeiser van Brasilië is die seun van prins Pedro Henrique en prinses Maria Elizabeth, en broer van prins Bertrand, huidige hoof van die Keiserlike Huis van Brasilië, dus tweede in die lyn van die Brasiliaanse troon. Hy is sedert 15 Julie 2022 die huidige kroonprins van Brasilië, ná die dood van sy ouer broer, prins Luiz
HTTPS
Hypertext Transfer Protocol over Secure Socket Layer oftewel HTTPS is 'n URI-skema wat gebruik word om aan te dui dat 'n veilige HTTP-verbinding gemaak is. Dit is sintakties identies aan die http:// skema wat gewoonlik gebruik word om toegang tot hulpbronne te verkry deur die HTTP-protokol. Deur die https: URL te gebruik word aangedui dat die HTTP protokol gebruik moet word maar dat 'n ander TCP-poort (443) by verstek gebruik moet word en dat 'n bykomende laag tussen die HTTP en TCP-protokol ingevoeg moet
Rue McClanahan
Rue McClanahan was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Starship Troopers (1997) en in die televisiereekse Maude (1972) en The Golden Girls (1985
Waterdigting
Waterdigting is die proses om 'n voorwerp of struktuur waterdig of waterbestand te maak, sodat dit steeds relatief onaantasbaar is deur water of weerstand bied teen die binnedringing van water onder bepaalde toestande. Sulke items kan in nat omgewings of onder water gebruik word tot gespesifiseerde dieptes