2022 Top Ten of Polemic for People

Adolf Hitler
Adolf Hitler was 'n politikus wat tussen 1934 en 1945 leier van die gewilde Nasionaal-Sosialistiese Duitse Werkersparty was
Koos du Plessis
Koos du Plessis, ook bekend as Koos Doep, was ’n Suid-Afrikaanse musikant wat toonaangewend was in die Afrikaanse musiek-en-liriekbeweging van die 1970's en '80's. Hoewel hy kommersieel nie baie suksesvol was as uitvoerende kunstenaar nie, het die albums wat hy in sy leeftyd uitgereik het, 'n nuwe rigting in Afrikaanse musiek ingelui en word dit vandag as van die invloedrykstes in die taal se musiekgeskiedenis beskou. Tientalle verwerkings van sy komposisies is sedertdien deur verskeie ander Afrikaanse
Ingrid Jonker
Ingrid Jonker was 'n Afrikaanse skryfster en digteres. Belangstelling in Jonker se werke, en veral ook in haar kort en tragiese lewe, was ná haar dood veel groter as toe sy geleef het. Net drie digbundels van haar is ooit gepubliseer: Ontvlugting (1956), Rook en oker (1963), en Kantelson. Dit is veral die kort en suiwer liriese gedigte van verlange en verlatenheid in Rook en oker wat aan haar roem besorg het. In haar nadoodse Kantelson was dit 'n doodsverlange wat tot lesers gespreek het en daartoe gelei
Ali Chamenei
Ajatolla Ali Chamenei is die godsdienstige leier van Iran. Hy het ajatolla Roeholla Chomeini in 1989 opgevolg. Die Irannese beskou hom as God se verteenwoordiger op aarde en hy beklee die hoogste magsposisie in die land. Hy was ook van 1981 tot 1989 die president van Iran
Peach van Pletzen
Peach van Pletzen is 'n Suid-Afrikaanse musikant en musiekvervaardiger wat sedert 2003 deel is van die musiekbedryf
Richard Loo
Richard Loo was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Purple Heart (1944), The Steel Helmet (1951), The Quiet American (1958), en The Man with the Golden Gun (1974
Ted Bundy
Theodore Robert "Ted" Bundy was ’n Amerikaanse reeksmoordenaar, verkragter en nekrofiel wat in die 1970's en waarskynlik al vroeër verskeie meisies en jong vroue vermoor het. Kort voor sy teregstelling, ná meer as ’n dekade van ontkenning, het hy skuld beken op 30 moorde in sewe deelstate tussen 1974 en 1978. Sy ware getal slagoffers is onbekend en kan veel hoër wees
Corlea Botha
Corlea Botha is 'n Suid-Afrikaanse sangeres. Sy sing reeds 30 jaar lank, en het amper 10 albums en DVD-opnames en gesamentlike verkope van meer as 250 000 eksemplare agter haar naam. Corlea sing in menigde genres en tale
Stuart Milligan
Stuart Milligan is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spies Like Us (1985), Spy Game (2001), en Sky Captain and the World of Tomorrow (2004
Sophia Lillis
Sophia Lillis is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente It (2017) en Nancy Drew and the Hidden Staircase (2019