2022 Top Ten of Polemic for Mathematics
- Wiskundige logika
- Wiskundige logika is 'n subveld van wiskunde wat die toepassing van formele logika in wiskunde ondersoek. Dit het 'n noue verband met metawiskunde, die grondslae van wiskunde en teoretiese rekenaarwetenskap. Die verenigende temas in wiskundige logika sluit die studie van die ekspressiewe krag van formele stelsels en die deduktiewe redenasiekrag van formele bewysstelsels in
- Eienskappe van binêre bewerkings
- Die artikel bespreek die eienskappe van binêre bewerkings
- Meter
- Die meter is die SI-basiseenheid van lengte. Dit word gedefinieer as die afstand wat lig aflê in 'n absolute vakuum in 'n tydsinterval van 1 / 299 792 458 van 'n sekonde
- Natuurlike getal
- Natuurlike getalle is 'n versameling van getalle in wiskunde wat vir tel en rangskikking gebruik word. Sommige bronne definieer die natuurlike getalle as die versameling van nie-negatiewe heelgetalle 0, 1, 2, 3, …, terwyl ander bronne dit as die versameling van positiewe heelgetalle 1, 2, 3, … definieer. Selfs ander bronne verskaf beide definisies; onderskeid word dan tussen die twee definisies getref deur middel van notasie, byvoorbeeld ℕ0 vir die nie-negatiewe heelgetalle en ℕ+ vir die positiewe
- Hoogte
- Die hoogte van 'n voorwerp is die vertikale afstand tussen die laagste en die hoogste punte van die voorwerp
- Breedte
- Die breedte van 'n voorwerp is die afstand tussen die twee verste kantsye van die voorwerp, reghoekig met die lengte gemeet. By 'n motorvoertuig, is dit bv. die afstand tussen die bakwerk aan die linkerkant en die regterkant. Dit is gewoonlik kleiner as die lengte, wat van voor na agter van die voorwerp gemeet word
- Epitrogoïed
- 'n Epitrogoïed is 'n roulette afgetrek deur 'n punt op 'n sirkel met radius b wat om die buitekant van 'n stilstaande sirkel met radius a rol, waar die punt 'n afstand h van die middelpunt van die buitenste sirkel is
- Lengte
- Lengte is die langste dimensie van 'n voorwerp en word soms sinoniem gebruik met 'afstand
- Driedimensioneel
- Driedimensioneel, dikwels afgekort as 3D, dui op voorwerpe wat drie meetkundige dimensies het: lengte, breedte en hoogte. Voorbeelde van driedimensionele voorwerpe is 'n bol, piramide of skoendoos
- SI-stelsel
- Die internasionale eenheidstelsel is die mees gebruikte stelsel van eenhede in die wêreld. Dit word in alledaagse handel gebruik in byna elke land buiten die Verenigde State, Liberië en Mianmar en word ook wêreldwyd gebruik vir wetenskaplike en ingenieurswerk. In 1960, is SI gekies as die beste sub-stel van die bestaande meter-kilogram-sekonde (MKS) stelsel van eenhede eerder as die ouer sentimeter-gram-sekonde (CGS) eenheidstelsel. Verskeie nuwe eenhede is later bygevoeg. Daar word soms na die SI