2022 Top Ten of Polemic for History

Britse mandaat van Palestina
Die Britse Mandaat van Palestina, soms na verwys as die Mandaat van Palestina, was 'n Volkebondmandaat wat na die Eerste Wêreldoorlog ontstaan het toe die Ottomaanse Ryk volgens die Verdrag van Sèvres verdeel is. Die Britse Mandaat van Palestina het bestaan uit die gebied van die hedendaagse Jordanië, Israel, die Wesoewer en die Gasastrook. Die grense van die Mandaat van Palestina het gestrek van die Middellandse See tot die weste van die Franse Mandaat van Libanon, Franse Mandaat van Sirië, en die
Islamitiese Staat
Die Islamitiese Staat in Irak en die Levant (ISIL), ook soms die Islamitiese Staat in Irak en Sirië (ISIS) of slegs die Islamitiese Staat (IS) genoem, is 'n djihadiese militêre groep en 'n selfbenoemde staat oor dele van Sirië en Irak. Die gebied waar ISIS aktief is, het vroeër die Levant geheet. ISIS streef na 'n kalifaat, 'n staat wat deur 'n kalief, dit wil sê 'n opvolger van die Islamitiese profeet Mohammed, regeer word. Die oorspronklike Islamitiese kalifaat is in 1924 ontbind toe die Ottomaanse
Omajjadiese Kalifaat
Die Omajjadiese Kalifaat was die tweede van vier Islamitiese kalifate wat ná die dood van Mohammed gestig is. Dit is geregeer deur die Omajjadiese dinastie, wie se naam kom van Omajja ibn Abd Sjams, die oupagrootjie van die eerste Omajjadiese kalief. Hoewel die Omajjad-familie oorspronklik van die stad Mekka gekom het, was Damaskus die kalifaat se hoofstad. Die Omajjadiese Kalifaat het die Moslem-verowerings voortgesit deur die Transoxiana, Sindh, Maghreb en die Iberiese Skiereiland (Al-Andalus) in die
3de eeu v.C.
Die 3de eeu v.C. het geduur van 300 tot 201 v.C
Krieketwêreldbeker 1996
Die Krieketwêreldbeker 1996 is van 14 Februarie tot 17 Maart 1996 in Indië, Pakistan en Sri Lanka beslis. Dit was die sesde krieketwêreldbeker van die vierjaarlikse krieketwêreldkampioenskap in internasionale eendagkrieket (EDI) wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied word en die tweede op die Indiese subkontinent. Indië en Pakistan het voorheen die 1987-toernooi gesamentlik gehuisves. Die Krieketwêreldbeker 1996 is deur die Indiese konglomeraatmaatskappy ITC Beperk geborg en staan
1 September
1 September is die 244ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 121 dae in die res van die jaar
10de eeu
Die 10de eeu het in die jaar 901 in aanvang geneem en teen die einde van die jaar 1000 ten einde gekom
1928
Die jaar 1928 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 28ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad
12de eeu
Die 12de eeu het in die jaar 1101 'n aanvang geneem en teen die einde van die jaar 1200 ten einde geloop
Februarie
Februarie is die tweede maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 28 dae, en 29 in skrikkeljare. Drie keer in die geskiedenis was daar ook 'n 30 Februarie