2022 Top Ten of Polemic
- Russe
- Die Russe is 'n Oos-Slawiese volk van sowat 137 miljoen mense. Hulle is die grootste volk in Europa. Die meeste Russe is Russies-Ortodokse Christene of ongebonde
- Engelse Wikipedia
- Die Engelse weergawe van Wikipedia was die eerste uitgawe van hierdie aanlynensiklopedie en is op 15 Januarie 2001 begin. Na omtrent vyf jaar is die miljoenste artikel in Maart 2006 geskep. Hiermee laat hulle die ander Wikipedias, soos die Duitse, Franse en die Nederlandse Wikipedias, ver agter. Slegs een-en-'n-halfjaar later, op 9 September 2007 bereik die Engelstalige Wikipedia reeds hulle tweemiljoenste artikel, op 17 Augustus 2009 hulle driemiljoenste artikel, op 13 Julie 2012 hulle viermiljoenste
- Proteas
- Die Proteas is die nasionale krieketspan wat Suid-Afrika in toets- en kitskrieket verteenwoordig. Dit word beheer en geadministreer deur Krieket Suid-Afrika (KSA) en is ’n volle lid van die Internasionale Krieketraad (IKR) met toets-, EDI- en T20I-status. Die Proteas is na die koningsprotea, die nasionale blom van Suid-Afrika, genoem. Krieket is een van Suid-Afrika se nasionale sportsoorte en die Proteas behoort tot dié land se vernaamste nasionale spanne. Die Proteas is tans vierde op die IKR
- Britse mandaat van Palestina
- Die Britse Mandaat van Palestina, soms na verwys as die Mandaat van Palestina, was 'n Volkebondmandaat wat na die Eerste Wêreldoorlog ontstaan het toe die Ottomaanse Ryk volgens die Verdrag van Sèvres verdeel is. Die Britse Mandaat van Palestina het bestaan uit die gebied van die hedendaagse Jordanië, Israel, die Wesoewer en die Gasastrook. Die grense van die Mandaat van Palestina het gestrek van die Middellandse See tot die weste van die Franse Mandaat van Libanon, Franse Mandaat van Sirië, en die
- Minecraft
- Minecraft is 'n gewilde Sweedse sandput-oorlewingsvideospeletjie. Dit is in 2009 deur Mojang Studios geskep. Die spel is tans beskikbaar en opgedateer op Windows, Mac, Linux, iOS, Android, Xbox 360, Xbox One, Xbox Series X, PlayStation3, PlayStation4, PlayStation5, PlayStation Vita, Wii U, New Nintendo 3DS, Nintendo Switch en op sekere virtuele werklikheid headset-handelsmerke
- Adolf Hitler
- Adolf Hitler was 'n politikus wat tussen 1934 en 1945 leier van die gewilde Nasionaal-Sosialistiese Duitse Werkersparty was
- Mayotte
- Mayotte is 'n eiland en oorsese département van Frankryk aan die noordelike punt van die Mosambiekkanaal in die Indiese Oseaan, tussen noordelike Madagaskar en noordelike Mosambiek, met 'n oppervlak van 374 vierkante kilometer en 'n bevolking van 212 645. Die gebied is geografies deel van die Comore-eilande, maar nie polities nie. Dit staan ook as Mahoré bekend, veral onder voorstaanders vir die insluiting daarvan in die Unie van Comore
- Olimpiese Spele
- Die Olimpiese Spele bestaan uit twee internasionale sportkompetisies wat elk elke vier jaar gehou word, naamlik: die Somerspele en die Winterspele. Tot en met 1992 was beide die spele in dieselfde jaar gehou, maar sedertdien word hulle met twee jaar intervalle aangebied
- Letterlike en figuurlike taalgebruik
- Letterlik: Woorde funksioneer presies soos dit beskryf word.
Byvoorbeeld: Die lug is blou. / Die seun skop die bal
- Bevolking
- In die mees algemene sin van die woord is 'n bevolking die versameling mense wat woon in 'n gegewe geografiese area