2022 Top Ten of Conflict for People
- Adolf Hitler
- Adolf Hitler was 'n politikus wat tussen 1934 en 1945 leier van die gewilde Nasionaal-Sosialistiese Duitse Werkersparty was
- Wladimir Poetin
- Wladimir Wladimirowitsj Poetin is ’n Russiese politikus. Hy was van 2000 tot 2008 die tweede president van Rusland en daarna vier jaar lank eerste minister onder Dmitri Medwedef. Met die presidentsverkiesing van 4 Maart 2012 is hy weer verkies tot president vir 'n verlengde termyn van ses jaar. Hy is op 7 Mei as president beëdig
- Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk
- Elizabeth II was vir meer as 70 jaar die koningin van die Verenigde Koninkryk en 14 ander onafhanklike state en hul oorsese gebiede
- Fanie Viljoen
- Hendrik Stephanus (Fanie) Viljoen is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer en kunstenaar, en outeur van onder andere Breinbliksem, Pynstiller en Onderwêreld
- Horst Seehofer
- Horst Lorenz Seehofer is 'n Duitse politikus en voorsitter van die Christelik Sosiale Unie (CSU) in Beiere. Vanaf 2008 tot 2018 was hy Ministerpresident van Beiere en vanaf 2018 tot 2021 het hy as die federale Minister van Binnelandse Sake gedien
- Betty White
- Betty White was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lake Placid (1999) en The Proposal (2009), en in die televisiereekse Mary Tyler Moore (1970) en The Golden Girls (1985
- Corlea Botha
- Corlea Botha is 'n Suid-Afrikaanse sangeres. Sy sing reeds 30 jaar lank, en het amper 10 albums en DVD-opnames en gesamentlike verkope van meer as 250 000 eksemplare agter haar naam. Corlea sing in menigde genres en tale
- Ingrid Jonker
- Ingrid Jonker was 'n Afrikaanse skryfster en digteres. Belangstelling in Jonker se werke, en veral ook in haar kort en tragiese lewe, was ná haar dood veel groter as toe sy geleef het. Net drie digbundels van haar is ooit gepubliseer: Ontvlugting (1956), Rook en oker (1963), en Kantelson. Dit is veral die kort en suiwer liriese gedigte van verlange en verlatenheid in Rook en oker wat aan haar roem besorg het. In haar nadoodse Kantelson was dit 'n doodsverlange wat tot lesers gespreek het en daartoe gelei
- Nederlandse monargie
- Nederland is sedert 16 Maart 1815 ’n onafhanklike monargie en word sedertdien regeer deur lede van die Huis van Oranje-Nassau
- Koos du Plessis
- Koos du Plessis, ook bekend as Koos Doep, was ’n Suid-Afrikaanse musikant wat toonaangewend was in die Afrikaanse musiek-en-liriekbeweging van die 1970's en '80's. Hoewel hy kommersieel nie baie suksesvol was as uitvoerende kunstenaar nie, het die albums wat hy in sy leeftyd uitgereik het, 'n nuwe rigting in Afrikaanse musiek ingelui en word dit vandag as van die invloedrykstes in die taal se musiekgeskiedenis beskou. Tientalle verwerkings van sy komposisies is sedertdien deur verskeie ander Afrikaanse