2021 Top Ten of Polemic for Religion
- Wegraping
- Die wegraping 'n ideologie of geloof dat Jesus sy uitverkorenes in die geheim van die Aarde gaan wegneem terwyl die nie-gelowiges sal agterbly. Die woord "wegraping" kom glad nie in die Bybel voor nie, maar word soms gebruik om die wederkoms te beskryf
- God
- Die woord god verwys gewoonlik na 'n uiterste persoonlike en/of bonatuurlike wese. Die "opperwese-konsep" kan as inherent of abstrak voorgehou word. Wanneer die woord met 'n kleinletter gespel word, is dit 'n selfstandige naamwoord wat gewoonlik na die god van 'n arbitrêre godsdiens verwys, terwyl wanneer dit binne 'n gegewe godsdiens gebruik word om na daardie godsdiens se eie opperwese(s) te verwys, dit gewoonlik met 'n hoofletter geskryf word. In die Bybel sal daar byvoorbeeld na die Christelike god as
- Baäl
- Baäl was in antieke tye die naam van verskeie gode in Sirië en die Levant. Dit het beteken "heer", "meester", "eienaar", "man", "koning" of "god". Baäl was ’n titel wat vir enige god gebruik kon word, maar veral vir die oppergod van die panteon. Hy was gewoonlik ’n berg-, weer- of vrugbaarheidsgod. Die Babiloniese weergod Adad is dikwels Baäl genoem
- Jesus van Nasaret
- Jesus van Nasaret, ook algemeen bekend as Jesus, is die sentrale figuur in die Christendom en is ook 'n belangrike figuur in verskeie ander gelowe. Daar word ook na hom verwys as Jesus Christus, waar "Christus" afkomstig is vanaf die Griekse Χριστός (Christós) wat "Gesalfde een" beteken en verwant is aan die Hebreeus-afgeleide "Messias". Die naam "Jesus" is afkomstig van die vernederlandse vorm van die Griekse Ίησους (Iesoûs), wat self 'n Hellenisering van die Hebreeus-Aramese ישוע is
- Salaah
- Salaah is die praktyk van gebed in die Islam. Dit is een van die Vyf Pilare van die Islam, die belangrikste pligte vir Moslems. Om salaah te maak moet 'n persoon se gedagtes in 'n toestand van rituele suiwerheid wees, wat van 'n staat van ablusie (wuḍū) afkomstig is. Ander, minder gebruiklike, woorde is soembain, sombaing en sombajang
- Krishna
- Krishna of Krisjna is 'n Hindoeïstiese godheid wat dikwels aanbid word as die agtste avatar van Vishnu. Vir sy volgelinge is hy die inkarnasie van die opperwese
- Siel
- Die siel is die nie-materiële spirituele komponent van 'n mens of dier. Hoewel dit nie wetenskaplik bewys kan word nie glo baie mense dat die siel onsterflik is en na die dood bly voortbestaan. Daarteenoor glo ateïste dat daar nie iets soos 'n siel is nie en dat lewende wesens slegs 'n liggaam is
- Joodse kalender
- Die Joodse kalender, ook Joodse jaartelling of Hebreeuse kalender genoem, is 'n maansonkalender, oftewel lunisolêre kalender, wat deur Jode gebruik word en begin met die jaar waarin glo – volgens die Bybelse berekening – die skepping van die wêreld plaasgevind het. Volgens die Tanag het die skepping van die wêreld deur God in die jaar 3761 v.C. in die maand Tisjrie (herfs) plaasgevind. Gevolglik begin die nuwe jaar op Roosj Hasjana, 'n belangrike tweedaagse periode van gebed en inkeer, wat in
- As-salamu alaykum
-
As-salāmu ʿalaykum is 'n Arabiese groet wat "Vrede oor jou" beteken. Dit word gereeld deur Moslems in verskeie godsdienstige en sosiale kontekste gebruik. Die verkorte vorm van hierdie groet is SalAam
- Rigters
- Rigters is die sewende boek van die Hebreeuse Bybel